Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Knysna Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradys, Knysna

Guinea Fowl Lodge is ideaal geleë: Dit is 2 minute se stap vanaf die middedorp en strandmeer en weg van die besige hoofweg af. Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en het sy eie balkon wat ongelooflike uitsigte op d...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Islands Harbour Town Penthouse is 'n ruim, luukse dakwoonstel in Thesen Harbour met 'n uitsig oor Knysna se strandmeer en hawe. Dit is naby aan die boetiekwinkels, restaurante, Knysna se waterfront en die dor...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

The Dry Mill on Thesen Islands is 'n lieflike selfsorgwoonstel, ideaal geleë op die privaat Thesen Islands Estate in Knysna. Thesen Islands is stapafstand van die waterfront, die seiljagklub en die middedorp. Die...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

The Beach House on Thesen Islands is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met selfsorgfasiliteite in Knysna. Thesen Islands Landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer, en verskeie interessante winkels en restaurante...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Cherry Blossom Cottage on Thesen Islands is 'n selfsorgkothuis wat in die rustige residensiële landgoed Thesen Islands in Knysna geleë is. Dié landgoed beskik oor 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer en 'n verskei...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Harbour Town Bliss is 'n luukse, ruim selfsorg-dakwoonstel wat oor die Thesen-hawedorpie uitkyk. Dit is ideaal vir 'n droomvakansie. Dit is net 'n entjie vanaf verskeie restaurante soos île de païn, Tapas a...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Island Holiday House is 'n pragtige selfsorghuis in die Thesen Eilande, 'n veel bekroonde mariene-ontwikkeling, wat op die Tuinroete by die skilderagtige Knysna-monding geleë is. Knysna se ongerepte natuursk...

Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Island Views is 'n selfsorghuis langs die kanaal in die rustige Thesen Islands-residensiële landgoed in Knysna. Dié landgoed het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n klompie interessante winkels en...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

S2 Saffron Island is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat op die wêreldbekende Blouvlag-landgoed en -marina op Thesen-eiland geleë is. Dié landgoed bied privaat strande en kanale wat met huisies in 'n Cape Cod-styl b...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

TH6 Long Street is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die wêreldbekende Theseneiland Blouvlaglandgoed in Knysna. Die hoofstrand van hierdie gewilde dorp is ’n wonderlike mengelmoes van restaurante, boetieks, kantore...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Saffron Island 4 is 'n vakansie-eenheid wat selfsorgverblyf in die wêreldbekende Thesen Islands Blue Flag Estate and Marina bied. Daar is tientalle privaat strande, 'n doolhof, 'n voëlskuiling, tennisbane, 'n setp...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Upper Old Place, Knysna

Ons Kotje is 'n knus houthuis vir 6 mense in 'n houtagtige area in Knysna. Hierdie dubbelverdieping-eenheid is in 'n groot tuin geleë en word omring deur bome wat gaste hul privaatheid bied. Twee van die kamers is...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Sunny Dry Mill bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met 'n tuintjie, op die water se rand geleë. Sunny Dry Mill is op Thesen Island in Knysna, binne loopafstand vanaf ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen - Waterways is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die privaat Thesen Islands Landgoed in Knysna. Thesen Islands is stapafstand vanaf die waterfront, die seiljaghawe en die middedorp. Die drieverdiepingwoonstel ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Cosy Beach Bungalow is 'n selfsorg-eenheid op die wêreldbekende Blouvlag-landgoed, Theseneiland. Dié landgoed het 'n marina en bied toegang tot privaat strande, bootkanale met Cape Cod-styl wonings aan beide kante...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys, West Hill

Die Yellowwood Lodge is 'n pragtige Victoriaanse gastehuis wat deur 'n familie bestuur word. Ons pragtige natuurskoon, dekor en warm gasvryheid sal jou meevoer na 'n sprokieswêreld. Nabygeleë aan winkelsentrums e...

Vanaf
R2 602
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Knysna Houseboats, in Thesen-eiland in Knysna, bied ten volle toegeruste, selfgedrewe huisbote, waarop jy jou vakansie kan deurbring deur saggies langs Knysna se pragtige en skilderagtige riviermonding te vaar. Geen...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna SSB, Knysna

Die Knysna N2 Lodge is 'n selfsorglodge net anderkant die N2 met gerieflike, sakpas-verblyf wat waarde vir geld bied. Hierdie dubbelverdieping-lodge voorsien in 'n verskeidenheid reisbehoeftes in die vorm van 2 en...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Lagoon Views is 'n moderne selfsorg-vakansiehuis aan die waterkant van Thesen Island in Knysna. Dit is die ideale, ontspanne vakansiebestemming vir vriende en gesinne. Daar is 'n hoofhuis en 'n ateljee bo-op die du...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Hierdie moderne verblyf is op die rustige Theseneiland in Knysna geleë. Ons is ook stapafstand van bekoorlike winkels, restaurante en strande af. Die perseel is verdeel in 3 selfsorg-eenhede wat oor die kanale van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 2518 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za