Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Knysna Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Islands Fairmile Point Villa Otto is 'n moderne vakansie-villa wat toegerus is vir selfsorg en noord front. Dit is op Fairmile Point op Thesen Eiland in Knysna op die beroemde Tuinroete geleë. Die villa bied...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Die Dry Mill-woonstelle is in 'n woonstelkompleks op Timber Island, een van die negentien eilande wat die Thesen Eilande vorm, geleë. Die luukse woonstelle het 'n kenmerkende en moderne mariene-voorkoms wat uit die...

40% af Aanbod!
VanafR2 640
R1 584
per nag, vir 2 mense
Hotel in Thesen Islands, Knysna

The Lofts Boutique Hotel is in Thesen-eiland in die hartjie van Knysna. Knysna is die Tuinroete wat bekend is vir sy pragtige gholfbane, strandmeer, woude, rivier en strande. Dit is 'n puik omgewing vir avontuurlief...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Beach View on Thesen Islands is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die rustige landgoed Thesen Islands in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer asook 'n verskeidenheid interes...

Vanaf
R4 890
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Main Beach is 'n selfsorghuis teen die hoofstrand in Theseneiland in Knysna. Dié vreedsame buurt bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, en 'n hele paar interessante winkels en restaurante. Die dubbelverd...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Island Cottage of TF8, is 'n selfsorgvakansie-eenheid in 'n klein sekuriteitskompleks op die wêreldbekende Thesen Island in Knysna. Dit is naby die Waterfront en 'n verskeidenheid restaurante op Thesen Islan...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Beach Villa is 'n moderne selfsorg-villa wat reg op Thesen Islands se strand geleë is. Thesen Islands is 'n veilige ontwikkeling wat langs die marina by die skilderagtige Knysna-riviermonding geleë is. Dié ontwik...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR1 900
R1 330
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Stylish Living on the Water is 'n woonstel op die Thesen Island-landgoed in Knysna wat van mensgemaakte eilandjies gemaak is. Die verblyf het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat uitkyk o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Edgewater Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n tuintjie wat op die waterrand geleë is. Edgewater Studio is op die Theseneiland in Knysna geleë, binne stapafstand vana...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Quill Island Views is 'n ten volle gemeubileerde selfsorghuis op die rustige landgoed Thesen Islands in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, sowel as verskeie interessante win...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, West Hill

2 Agnar Mews is 'n selfsorg-meenthuis in 'n klein kompleks in Knysna. Die perseel spog met lieflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die welbekende Knysnakoppies vanaf die balkon en vanuit die hoofslaapkamer. ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Harbour Town Delight is 'n luukse, ruim selfsorg-dakwoonstel in die Thesen-hawedorp. Die eenheid is net 'n kort entjie van verskeie restaurante insluitend île de païn, Tapas and Oysters en Sirocco, asook boetieks,...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, West Hill

Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, net 1,2 km van Knysna se middedorp af en 1,5 km van die Knysna Waterfront met 'n rits restaurante en winkels af. Die tuinkothuis het slaapplek vir 3 gast...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

T109 The Dry Mill is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die wêreldbekende Thesen-eiland Blouvlaglandgoed en Marina. Thesen-eiland bied privaat strande en bootkanale met Cape Cod-huise, 'n doolhof, voëlskuiling, tenni...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

Premier Hotel Knysna - The Moorings is op pad na die bekende Knysna Koppe in Knysna (een van die Tuinroete se top-bestemmings). Die hotel is aan die afgeleë oewers van die Knysna-strandmeer in die middel van betow...

Vanaf
R2 530
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Die uiterse luukse Penthouse-styl woonstel bied ongelooflike gemak, styl en pragtige uitsigte. Die woonstel is ten volle toegerus vir selfsorg en is baie naby aan talle goeie restaurante op Thessen Islands soos Ile ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Dié moderne ateljee-woonstel is in die hartjie van die veilige landgoed, Thesen Island. Die luukse eenheid is ideaal vir 'n paar dae se wegbreek of vir 'n langer tydperk en is geskik vir gaste op soek na privaathei...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Paradys, West Hill

Prospect Cottage is 'n selfsorghuis in 'n stil keeromstraat in Knysna se Westhill-area. Dié vakansiehuis is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word. Die huis beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Fiddlewood House is in Leisure Isle geleë, 'n rustige en idilliese buitewyk van Knysna. Die ouwêreldse dorpie spog met groen berglandskappe wat 'n teenstelling met die water van die see, rivier en strandmeer vorm....

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Knysna, West Hill

Knysna Bliss is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middel van Knysna. Die kompleks is ideaal geleë naby die Knysna Mall, restaurante, winkels en ander geriewe in die middedorp. Dié woonstel is op d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160 van 2522 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za