Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kokstad Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kokstad Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kokstad Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kokstad Hospital

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

The Planes Guest House bied gerieflike verblyf in Kokstad, 8,2 km vanaf Mount Currie Natuurreservaat en 14,4 km vanaf die Stony Brook 4x4-roete. Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers. Twee van die kamers is self...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

La Teranga Accommodation and Conference Group bied gerieflike verblyf in die hartjie van Kokstad, 'n dorp aan die grens tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die gastehuis het 9 gastekamers. Elke kamer het 'n dubbe...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kokstad, KwaZulu-Natal

Herbertdale Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie, Kokstad, in KwaZulu-Natal. Dié gastehuis het slaapplek vir tot 24 gaste in 10 dubbelkamers en 'n selfsorgeenheid. Die dubbelkamer het elkeen 'n dub...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

44 on Brownlee bied gehalteverblyf in 'n gastehuis in Kokstad, 'n dorpie aan die hange van die Drakensberge. Kokstad lê aan die voet van Mount Surrie. Die gastehuis maak voorsiening vir alle reisbehoeftes, hetsy jy...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kokstad, KwaZulu-Natal

Anathi Hotel is in Kokstad en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Daar is gratis WiFi en lieflike tuine waar gaste kan ontspan. Die hotel bied gerieflike verblyf aan in 15 smaakvol versierde gastesu...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kokstad, KwaZulu-Natal

Fraaiuitsig is aan die buitewyke van Kokstad en bied B&B-verblyf met 'n uitsig oor die omliggende bergreeks. Die eenhede kan as selfsorg bespreek word. Die eenhede het privaat ingange en is toegerus met 'n TV, tee-...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kokstad, KwaZulu-Natal

The Rep Inn Self-Catering is in Kokstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings in die suidelike Drakensberge. The Rep Inn bied 5 volledig gemeubile...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Oak Park and Conference Centre bied gastekamers in Kokstad. Dié gastehuis is naby die dorp se doendinge en besienswaardighede geleë. Verblyf by Oak Park and Conference Centre het 9 individueel versierde kamers. D...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Oriental Guesthouse is in Kokstad geleë, tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Kokstad is omring deur pragtige bergreekse. Verblyf beskik oor 8 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Elke eenheid het gemaklike bedden...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Mount Currie Inn is 'n plattelandse-styl hotel net buite Kokstad. Die hotel is gerieflik geleë langs die N2 en ideaal vir alle reisigers wat op soek is na 'n oornagstop op pad na die Tuinroete of Sanipas in Lesotho...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Peacehaven Guest House bied gerieflike verblyf op 'n plaas 16 km buite die KwaZulu-Natalse dorpie, Kokstad. Dit spog met Mount Currie en die omliggende plase as agtergrond en is die ideale bestemming vir 'n ontspann...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Kokstad, Oos-Kaap

Mooiplaas Guesthouse Retreat is weggesteek in die pragtige, bergagtige suidelike deel van KwaZulu-Natal, slegs sowat 30 minute vanaf Kokstad. Dié selfsorg-gastehuis is op Mooiplaas, 'n werkende bees- en graanplaas ...

Vanaf
R1 384
per nag, vir 2 mense
Hotel in KwaZulu-Natal

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa skuil aan die voet van die Ingelibergreeks naby Kokstad in KwaZulu-Natal. Dis met 'n uur se ry vanaf Port Shepstone en 2,5 uur se ry vanaf Durban. Dié oord word deur 'n pragtige inh...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Grange Cottage is op 'n beesplaas op die buitewyke van Swartberg. Die plaas het 'n verskeidenheid plaasdiere insluitend perde en skape. Gaste kan die plaaslewe beleef en deelneem aan van die plaas se daaglikse d...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Oord in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Flitwick Ranch is op 'n werkende plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal, en bied aan gaste 'n verskeidenheid lieflike kamers. Gaste kan 'n kamer in die Old Cheese Factory of die Bull Stable bespreek....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, Oos-Kaap

Cedarberg Guest Farm is tussen Kokstad en Matatiele, aan die Suidelike Drakens- en Malutiberge se voorheuwels geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir 'n wegbreek uit die stad en vir gesinne of groepe wat 'n reünie of...

Vanaf
R3 120
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Experience 1880 is 'n bekoorlike neëntiende eeuse kliphuis wat verblyf bied op 'n plaas sowat 50 km van Underberg af. Die plaas word met 'n grondpad bereik waarvoor 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte nodig is. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Matatiele, Drakensberge

De Berg Guesthouse bied gerieflike dubbelkamers in Matatiele in die Oos-Kaap. Elke kamer is ruim en het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie en TV met sekere DStv-kanale. Daar is verwarmers vir die win...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Matatiele, Drakensberge

Buxton Park is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Matatiele - 'n klein dorpie wat aan die voorheuwels van die pragtige berge skuil. Die gasheer het 2 groot honde en 1 kleiner hond op die perseel. Hulle is baie...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Matatiele, Drakensberge

Resthaven Guesthouse bied B&B-verblyf in Matatiele. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie vir hetsy ontspanning of vir besigheid. Dit is ook na aan verskeie besienswaardighede in die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 1574 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za