Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kopanong Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kopanong Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kopanong Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kopanong Hospital

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Three Amigos Guesthouse is in Vereeniging geleë en bied verblyf vir families wat die Vaaldriehoek besoek, of kontrakteurs wat daar werk. Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede, wat almal met enkelbeddens ingerig...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Vereeniging, Gauteng

Ludiaana Guest House bied B&B-verblyf in Vereeniging. Dis naby die dorp se geriewe en ander besienswaardighede. Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en ‘...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waldrift, Gauteng

Korundum Lodge is 'n gasvrye instansie wat in 'n Eden van ontwerperstuine en inheemse bome geleë is. Die lodge is 'n toonbeeld van Afrika se hartlike gasvryheid en 'n tikkie globale inspirasie wat pragtig pas by di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waldrift, Gauteng

Water on Waldrift is in die hartjie van die Vaal geleë, naby dorpe soos Meyerton, Vereeniging, Vanderbijlpark en Heidelberg, en net sowat 40 minute se ry van Johannesburg af. Water on Waldrift bied luukse en gerie...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf word in 5 individuele kamers g...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Die Vinknes en De Oude Schuur is in 'n groot tuin op 'n landgoed naby Meyerton geleë. Die Vinknes is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid wat ideaal is vir paartjies. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en is op die e...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Vereeniging Vaaldriehoek Gastehuis Akkommodasie en Konferensiesaal. 'n Goed toegeruste oord vir die besigheidsreisiger. Bordeaux Haven is 'n elegante gastehuis en konferensieplek met 'n Franse én Suid-Afrikaanse a...

Vanaf
R465
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Ouderust Guesthouse bied gastekamers en is in Drie Riviere, Vereeniging. Die gastehuis is naby die Midvaal Hospitaal en die River Square Shopping Centre. Verblyf by Ouderust Guesthouse beskik oor 5 individueel ver...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vereeniging, Gauteng

Three Rivers Lodge is in Gauteng. Elke kamer bied elegante en suite-badkamers, HD TV's, ekstra lengte beddens, 'n haardroër, kluis, tee-en koffiemaakgeriewe, gratis hoë spoed internet, wasgeriewe op die perseel, ...

25% af Naweke!
VanafR1 195
R896
per nag (plek vir 2)
B&B in Vereeniging, Gauteng

Welcome Guest House is in Three Rivers, Vereeniging geleë, en bied ’n keuse van kamers wat ideaal vir reisigers en sakereisigers is. Die ruim kamers het elk privaat ingange en beskik oor 2 ekstra lang enkelbedd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1993 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]