Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kruger National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kruger National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kruger National Park

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

Die Letaba Ruskamp, in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin, is 'n idilliese ruskamp langs die Letabarivier, halfpad tussen die suidelike en noordelike grense van die Krugerwildtuin. Die naam beteken "rivier...

Vanaf
R1 434
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

SANParks Olifants Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Olifantsrivier. Daar is uitkykpunte vanwaar gaste die rivier daaronder kan sien vanuit die perspektief van 'n ar...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Die Balule Rest Camp is 'n klein satellietkamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin met die pragtigste topografie. Dié naam, Balule is vernoem na die Tsonga-woord vir die Olifantsrivier en die kamp is een van die b...

Vanaf
R904
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

SANParks Sable Sleepover Hide is in die wêreldbekende Krugerwildtuin sowat 10 km vanaf sy Phalaborwa-hek geleë. Dié unieke verblyf bied aan gaste die geleentheid om deel van die natuur te voel. 'n Voëlkykhut wor...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 950
R1 560
per nag (plek vir 8)
Lodge in Vallei van die Olifante, Limpopo

Hierdie luukse selfsorg-lodge is op die Hans Merensky Gholflandgoed/Wildpark in Phalaborwa geleë. Verblyf is beskikbaar in 'n luukse lodge met slaapgeriewe vir 8 en he t'n uitsig oor sy die privaat dam en grasdak-u...

Vanaf
R3 652
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

424 on 5th Hans Merensky bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-lodge wat by die vyftiende putjie van die dames-bof op die Hans Merensky-gholflandgoed in Phalaborwa geleë is. Daar word ook na die gholfbaan a...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Kokobela Lodge is 'n selfsorghuis met slaapplek vir tot 8 volwassenes. Daar is 4 ruim en suite-kamers met lugversorging. Al die kamers het koninggrootte-beddens en dubbelklerekaste. Die beddens bied muskietnette. Da...

Vanaf
R3 295
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Leriba Golf Lodge word omring deur die digte, inheemse woud op die bekende Hans Merensky Gholflandgoed in Phalaborwa. Die Krugerwildtuin, een van Afrika se grootste wildreservate, vorm die oostelike grens van dié l...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Impisi Accommodation and Safaris bied gerieflike verblyf in 2 lieflike huise op die sesde skoonveld van die Hans Merensky Gholfklub wat grens aan die bekende Krugerwildtuin. Verblyf beskik oor 2 eenhede wat Impisi ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Hotel in Phalaborwa, Limpopo

Hans Merensky Hotel en Spa is op die grens van die Krugerwildtuin in die Limpopo-provinsie geleë. Die landgoed bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos 'n gholfbaan waar daar 'n verskeidenheid wild rondloop, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die s...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Near-to-Kruger House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Phalaborwa. Die huis is gerieflik geleë, net 2,2 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af en net 400 m van Hendrik Van Eck Lugh...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers is 'n gewilde B&B en rugsakreisigers net 2 minute van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af. Dis 'n stil oornagplek voor gaste die park binnegaan. Daar is en suite-kamers ...

Vanaf
R1 595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Kaia Tani is 'n eksklusiewe gastehuis wat slegs 1 km vanaf die beroemde Krugerwildtuin geleë is. Daar is 6 kamers wat elk individueel in 'n ware Afrika-styl versier is en beskik oor allerhande geriewe, 'n badkame...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Casa Leitao Lodge is net 5 minute vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is ideaal vir diegene wat graag die wildtuin wil besoek. Dié lodge bied gerieflike verblyf in standaard kamers, luukse suites, gesinsk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 218 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za