Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kruger National Park South besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kruger National Park South.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger National Park South akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kruger National Park South

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid is 'n ruim huis vir 8 gaste in Marlothpark. Die dubbelverdiepinghuis is omring deur bosveld en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met lugversorging of plafonwaaiers. Die hoofslaa...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark. Die eiendom grens die Lionspruit Wildreservaat en is ideaal vir 6 persone op soek na wildkyk-geleenthede naby, of onderweg na die Krugerwildtuin. Dié volledig g...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Ovanhys Rest bied gehalteverblyf aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is naby Marlothpark, ’n winkelsentrum, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek...

Vanaf
R985
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Seekoei 3222 is in Marlothpark, Mpumalanga, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, vierwielmotorfietsry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede, waaronder Lionspruit Wildreservaat, Bushveld Atlantis en Kr...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Simcha Lodge is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorg-geriewe wat in Marloth Park geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike verblyf en wildkyk-opsies op die perseel, naby of onderweg...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Marlothpark, Mpumalanga

Hooves and Paws Safari Bush Camp is in Marlothpark, 'n 3000 hektaar-area en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Die verblyf word in luukse saf...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Die Boomhuis is in Marlothpark en bied selfsorgverblyf aan 4 mense. Die verblyf is op die middelste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n oorho...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Chip n Debs bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die Marlothpark Wildreservaat. Die reservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Elephant-House, 'n privaat huis in Marloth Park, bied selfsorgverblyf in 4 slaapkamers, met slaapplek vir slegs 8 volwassenes. Partytjies word nie toegelaat nie. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 620
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Marlothpark, Mpumalanga

Ukweza Guest House is 'n luukse, volledig toegeruste selfsorghuis op die grens van die Krugerwildtuin. Hierdie huis het 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en plafonwaaiers. Twee van die badkamers het storte e...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Bozrah is 'n moderne en ruim huis in Marloth Park en bied gehalte-verblyf vir 'n gesinsvakansie in die bos. Die huis bied maklike toegang tot die Krokodilrivier en is 300m vanaf die Krugerwildtuin se grensheining. ...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR3 600
R2 880
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Twalumba, wat "dankie" beteken, is stapafstand van die Krugerwildtuin-heining in Marlothpark af. Dit is ideaal vir groepe vriende en gesinne. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek bied aan 6 tot 12 gast...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Alldays is 'n toevlug in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n wildbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende stopplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek r...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lion's Lair is langs die Krokodilrivier in Marlothpark geleë. Dis ideaal vir ‘n Bosveld-wegbreek en natuurliefhebbers wat die omgewing wil verken. Dié lodge bied 4 en suite-eenhede. Die eerste, derde en vierde ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Henne's Rest in Marlothpark bied gehalte-verblyf in die bosveld wat perfek is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Kom geniet gerus 'n skemerkelkie op die privaat uitkykpunt wat 'n uitsig oor die Krokodilrivier in die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90 van 734 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za