Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kyalami Equestrian Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kyalami Equestrian Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami Equestrian Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kyalami Equestrian Park

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Kyalami, Witpoort

Maple Manor is 'n B&B wat in die hartjie van Kyalami in Midrand geleë is. Die pragtige dubbelverdieping Engelse platteland-huisie bied die beste is gerief en ligging en is tussen Ben Schoeman en Krugersdorp, sowel ...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaulieu (Witpoort), Witpoort

Ons lieflike instansie is ideaal vir korporatiewe of persoonlike gebruik. The Paddocks is reg oorkant die Kyalami Ruiterpark geleë en bied lieflike uitsigte op die ruiterpaadjies en gholfbaan. Ons is letterlik 'n p...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaulieu (Witpoort), Kyalami A.h.

Bella Rosa Farm is in Beaulieu, Witbank en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die eer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami A.h.

Filmerton Guest Lodge is in die voorstad genaamd Kyalami A.H. in Midrand, Johannesburg geleë. Die lodge bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die 3 pragtige gastekothuise v...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami, Witpoort

Villa Botanica is 'n eersteklas-gastehuis in Kyalami Landgoed, 'n rustige plattelandse bestemming in die hartjie van Johannesburg. Hierdie perdelandgoed behoort aan die wêreldbekende Lipizzaners en is naby Kyalami ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Beaulieu (Witpoort), Witpoort

The Stables, Beaulieu Kyalami bied gastekamers op die veilige Beaulieu Equestrian-landgoed in Midrand. Die gastehuis is naby die Midrand-besigheidspark, Waterfall-winkelsentrum en Mall of Africa. Verblyf word in 3 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witpoort, Kyalami A.h.

Peace Cottage is 'n rustige selfsorgkothuis op die Beaulieu Perdelandgoed in Kyalami. Die landgoed is lekker naby Kyalami Park Club, Equidome, Kyalami Resiesbaan, die gholfbaan en die sakesentrum. Dié bekoorlike t...

15% af Weeksdae!
VanafR770
R655
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami A.h.

Kyalami Beaulieu Haven Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinhuisie op 'n residensiële eiendom in Beaulieu Country Estate in Kyalami, Johannesburg geleë. Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar. D...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami, Kyalami A.h.

Pine Tree Lodge is op 'n weelderige perdelandgoed geleë en bied gemaklike 3-ster-verblyf of jy nou vir besigheid of plesier besoek. Ontspan om die swembad en neem die natuurskoon en pragtige tuine in, of wandel op ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Midrand, Kyalami A.h.

Beaulieu Estate Kyalami is op 'n veilige landgoed in Midrand geleë. Ons bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-houthuise wat die ideale wegbreek is vir paartjies, sakereisigers en diegene wat van die stadslewe wil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2466 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za