Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy KZN Military Tattoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KZN Military Tattoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KZN Military Tattoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KZN Military Tattoo

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, Durban

Die Albany Hotel is in die hartjie van die besige middestad van Durban geleë. Durban is in KwaZulu-Natal geleë en is veral bekend vir sy goue strand, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde brande...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park, Riverside

As jy eers een keer by ons stylvolle B&B aangeklop het sal jy weer en weer wil terugkeer. Ons is uiters trots op die "Hoog Aanbevole"-gradering wat ons van die AA ontvang het. Ons unieke ligging sorg vir veilige, st...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

Dié ikoniese hotel, ook bekend as die "Grand Lady", bied pragtige uitsigte oor die Durban-hawe vanaf die Deluxe-kamers. The Royal Hotel het 2 restaurante, 'n koffiewinkel en groot konferensie- en banketgeriewe. Di...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban SSB

Surf & Sea is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-sekuriteitskompleks in South Beach in Durban en het 'n uitsig oor die strand en promenade. Dis oorkant die strand en naby 'n mall, hospitaal, openb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in South Beach, Durban SSB

Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se middestad uitkyk. Die kompleks is net 2 minute se stap van die strand af en is naby 'n Spar, 'n Spur en v...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Durban SSB

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Athlone, Durban Noord

Palm and Banana Palm Cottage bied verblyf op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Daar is pragtige strande, die warm Indiese Oseaan, natuurreservate, diereparke en dieretuine buite die middestad, wat Durban-Noord...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone, Durban Noord

Splash Inn Guest House bied gerieflike verblyf vir paartjies, vriende, en sakereisigers. Dié gastehuis word deur 'n gesin bestuur en is lekker sentraal in Durban-Noord geleë, halfpad tussen die middestad en Umhlan...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Musgrave, Palm Ridge

Coastlands Musgrave Hotel is 'n moderne boetiekhotel wat op die rant van Musgrave se gewilde Ridgeweg geleë is en bied 101 slaapkamers, asook 'n lieflike uitsig oor Durban die Indiese Oseaan en Durban-hawe in die v...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Athlone, Durban Noord

Pilgrims Rest bied lieflike verblyf in Durban-Noord, 'n area met asemrowende uitsigte oor die vallei en die see. Dit is perfek vir ontspannings- of sakereisigers. Die eenheid is op die grondvloer op dieselfde vlak a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1768 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za