Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lady Grey Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lady Grey Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lady Grey Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lady Grey Hospital

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Blue Pepper Guest House is in die klein dorpie Lady Grey geleë teen die voetheuwels van die Wittenberge. Ons verwelkom natuurliefhebbers en gaste wat in die Oos-Kaap wil ontspan. Ons bied 5 gerieflike selfsorg-een...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey, Oos-Kaap

The Grey Lady is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorpie Lady Grey. Dié Victoriaanse dorpie is omring deur die Witteberge. Die verblyf bied slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lady Grey, Oos-Kaap

Mountain View Country Inn is 'n bekoorlike boetiek-hotel in 'n Edwardiaanse styl wat in die 19de eeu gebou is. Dit is in die hartjie van Lady Grey geleë, 'n prentjiemooi dorpie met Victoriaanse styl en word deur di...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Be Our Guest bied selfsorgverblyf in Lady Grey, 'n stil dorpie in die Oos-Kaap. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n binneb...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

8 on George Guest House is in die dorpie Lady Grey geleë. Die dorpie lê tussen die voorheuwels van die Witteberge. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en da...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike dorpie, Lady Grey, in die Oos-Kaap. Verblyf by Millers Wood Cabins word in 5 eenhede gebied. Eenheid 1, 2 en 3 het elk slaapplek ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey, Oos-Kaap

Die Comfrey Cottage Collection is 'n 4-ster-gastehuis wat in 'n parkagtige tuin aan die voorheuwels van die Witteberge in Lady Grey geleë is. Ons bied 'n gesellige toevlugsoord vir die moeë reisiger. Ontspan onder...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Lupela Lodge is op 'n plaas in 'n pragtige vallei in die Witteberge. Dis 17,5 km vanaf Lady Grey en 56 km van Barkly-Oos af. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 16. Daar is braaigeriewe, 'n daaglikse skoonmaakdiens ...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Lady Grey, Oos-Kaap

Karnmelkspruit River Resort bied kampeergeriewe vir tent- en karavaanliefhebbers aan die oewer van die pragtige Karnmelkspruitrivier. Daar is ook 1 kothuis met selfsorggeriewe vir 'n groep. Dit is 'n fantastiese vak...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Oppi-Plaas bied gemaklike verblyf op 'n plaas vir gesinne of paartjies. Ons is slegs 5 km vanaf die R58 tussen Aliwal Noord en Lady Grey (40 km vanaf Aliwal Noord en 22 km vanaf Lady Grey) geleë. Kom geniet saam me...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 117 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za