Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Laingsburg Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Laingsburg Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Laingsburg Hospital

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Laingsburg, Great Karoo

Hillandale is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is. Dit bied gaste 'n manjifieke 360º-uitsig oor die dorp en is ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Laingsburg, Great Karoo

Herambi Guest House is 'n huis in Victoriaanse styl wat in 1890 gebou is met pragtige plafonne en houtvloere. Deesdae is dit 'n lieflike gastehuis in Laingsburg, die perfekte stopplek op die N1 in die hartjie van di...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Laingsburg, Great Karoo

Laings Lodge is 'n 3-ster gastehuis in Laingsburg by die poort van die Groot Karoo op die N1. Kies en keur uit 22 kamers vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugv...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Laingsburg, Great Karoo

Swartberg Street Guest House is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is. Die gastehuis het 5 volledig gemeubileerde...

Vanaf
R700
per nag, vir 1
Selfsorg in Laingsburg, Great Karoo

Golf View Guest House is 1 van 4 geskiedkundige huise wat in 1898 gebou is en die Laingsburgvloed van 1981 oorleef het. Die perseel is langs die Laingsburg Gholfklub geleë. Die verblyf bestaan uit 3 individueel ve...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Laingsburg, Great Karoo

The Grand Hotel is in Laingsburg in die hartjie van die sentrale Karoo. Dié omgewing is veral bekend vir sy bergreekse, stofpaaie, voetslaanpaaie en bergfietsroetes. Die verblyf is ideaal vir diegene wat bietjie va...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Hotel in Laingsburg, Great Karoo

Die Laingsburg Hotel is oorspronklik in 1959 gebou en dié bekoorlike hotel in die hartjie van die Karoo bied die ideale oornagverblyf tussen Kaapstad en Johannesburg. Siende dat die hotel naby heelwat skilderagtige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Moordenaarskaroo

Bloukrans Klein-bewarea is op 'n plaas van 1000 hektaar in die Moordenaarskaroo tussen Laingsburg en Sutherland. Die plaas is 30 km vanaf Laingsburg en dié ongerepte omgewing bied pragtige fauna, flora, klipkranse ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Great Karoo

Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier. Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaapare...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Great Karoo

Wagendrift Lodge is in die hartjie van die Karoo langs die Buffelsrivier geleë en is perfek vir 'n gesinswegbreek. Dié lodge is in 'n tuin met 'n klomp voëls en bied verblyf in Stone Lodge Kamers of Kothuise wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 323 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za