Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Laingsburg

3.7 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Laingsburg van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laingsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laingsburg Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Laingsburg

Eltos Karoo Stay Guest Farm is in Laingsburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die huisie beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die twee...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
B&B in Laingsburg

Laings Lodge is 'n 3-ster gastehuis in Laingsburg by die poort van die Groot Karoo op die N1. Kies en keur uit 22 kamers vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugv...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Laingsburg

Golf View Guest House is 1 van 4 geskiedkundige huise wat in 1898 gebou is en die Laingsburgvloed van 1981 oorleef het. Die perseel is langs die Laingsburg Gholfklub geleë. Die verblyf bestaan uit 3 individueel ve...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Laingsburg

Herambi Guest House is 'n huis in Victoriaanse styl wat in 1890 gebou is met pragtige plafonne en houtvloere. Deesdae is dit 'n lieflike gastehuis in Laingsburg, die perfekte stopplek op die N1 in die hartjie van di...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Laingsburg

Swartberg Street Guest House is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is. Die gastehuis het 5 volledig gemeubileerde...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Laingsburg

Hillandale is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is. Dit bied gaste 'n manjifieke 360º-uitsig oor die dorp en is ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Laingsburg

Die Laingsburg Hotel is oorspronklik in 1959 gebou en dié bekoorlike hotel in die hartjie van die Karoo bied die ideale oornagverblyf tussen Kaapstad en Johannesburg. Siende dat die hotel naby heelwat skilderagtige...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Laingsburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Moordenaarskaroo

Bloukrans Klein-bewarea is op 'n plaas van 1000 hektaar in die Moordenaarskaroo tussen Laingsburg en Sutherland. Die plaas is 30 km vanaf Laingsburg en dié ongerepte omgewing bied pragtige fauna, flora, klipkranse ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier. Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaapare...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Wagendrift Lodge is in die hartjie van die Karoo langs die Buffelsrivier geleë en is perfek vir 'n gesinswegbreek. Dié lodge is in 'n tuin met 'n klomp voëls en bied verblyf in Stone Lodge Kamers of Kothuise wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za