Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Langkloof Roses Tea Room besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Langkloof Roses Tea Room.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langkloof Roses Tea Room akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Langkloof Roses Tea Room

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapse Wynlande, Boland

Langkloof Roses is op 'n plaas wat in 'n trou- en funksie-venue omskep is. Dié plaas is net 5 km buite Wellington en is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek. B&B word gebied in 6 g...

33% af Winteraanbod!
VanafR3 888
R2 592
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wellington, Witzenberg Municipality

Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doending...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Witzenberg Municipality

Val du Charron Wine & Leisure Estate is op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van die Bovlei-vallei geleë. Dit is 10 minute van die dorp Wellington af en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Die landgoed is gele...

35% af Weeksdae!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Olifantskop Cottage is net buite Wellington in die hartjie van die Wynlande geleë. Dié wynplaas is omring deur voortreflike uitsigte op die Bolandse berge en wingerde. Verblyf word in 'n bekoorlike kothuis gebied....

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bovlei, Witzenberg Municipality

Gen Hertzog 190 is 'n selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat in Wellington. Dié bekoorlike dorpie is in die pragtige Kaapse Wynland-distrik geleë en net 45 minute se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale plek vir ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Witzenberg Municipality

Hanna bied bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eiena...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Witzenberg Municipality

Andreas Guest House is op Andreas Wine Estate wat spog met 'n 4,5 hektaar wingerd. Dit is 'n elegante 18de eeuse huis met 'n lowerryke tuin. Dié pragtige Kaaps-Hollandse eiendom is in 1799 gebou en sy stil tuine l...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Rooiheuwel Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas in Wellington in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na verblyf in 'n rustige omgewing ver van die rep en roer van die ...

Vanaf
R1 202
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bovlei, Witzenberg Municipality

Guava Cottage is in Wellington se Bovlei-area geleë en bied gehalte-plaasverblyf in 'n koejawelboord. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, 'n paartjie, of trougaste, aangesien daar verskeie trou-venues in die area is....

15% af Weeksdae!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Wellington, Kaapse Wynlande

Onverwacht Wine Estate is in 'n veilige kompleks in die prentjiemooi Wellington. Die Wellingtonvallei vorm deel van die Kaapse Wynlande en is naby al die groot wynroetes en slegs 98 km vanaf die V&A Waterfront en 74...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5716 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]