Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lesedi Cultural Village besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lesedi Cultural Village.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lesedi Cultural Village akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lesedi Cultural Village

Vanaf
R1 148
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hartbeespoort, Bojanala

The Venue Country Hotel skuil tussen die Magaliesberge en Hartbeespoort. Dit is 'n uitstekende toevlugsoord vir dié wat van die stad se betonkloue wil ontsnap, ideaal vir vakansiegangers óf sakereisigers. Die hote...

Vanaf
R816
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gauteng

aha Lesedi Lodge bied B&B-verblyf en is sowat 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Dié lodge bied 'n kultuurdorpie-ervaring en is naby die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied. Verblyf word geb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Oori River Lodge is 'n gastehuis wat 'n B&B- en selfsorg-eenheid bied. Dit is geleë op die oewer van die Krokodilrivier in Broederstroom. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeiden...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wieg van die Mensdom, Gauteng

Annie's Place is op 'n plaas slegs 11 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 13 km vanaf die Wieg van die Mensdom Privaat Natuurreservaat. Dié kothuis beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Dagbreek Country Stayse se hoofhuis is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 14 gaste. Dis in 'n rustige bos in Broederstroom geleë. Let asb. daarop dat slegs besprekings vir 6 of meer gaste in die hoofhuis aanvaar sal...

Vanaf
R2 640
per nag (plek vir 30)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

'n Avontuurwêreld wag op alle besoekers aan X TRibe Adventures! X Tribe Adventures is nét die plek vir privaat geleenthede soos spanbousessies, rampartytjies en verjaarsdae. Ons is 'n avontuurbesigheid wat spesi...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Cynthia's Country House en Chalets is naby die Krokodilrivier in die Noord-Wes. Verblyf beskik oor 7 eenhede wat slaapplek bied aan 46 gaste. Die hoofhuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Gaste het ook toegang to...

Vanaf
R563
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuisies wat oor Hartbeespoortdam en Pecanwood uitkyk. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Pecanwood Gholflandgoed, die Magaliesbergse Biosfeerreservaat...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Houtbosdorp is 'n ongekunstelde lodge op 'n heuwel tussen die berge met volop voëllewe en net 1 km vanaf die Krokodilrivier. Neem asseblief kennis dat die laaste 3 km van die pad 'n grondpad is en nie geskik is vir...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Gauteng

Engedi Retreat bied verblyf op 'n natuurreservaat en spog met 'n lieflike tuin en gedeeltelike berguitsigte. Verder is dit ook sowat 8 km van Lanseria Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in 4 gastekam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2360 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]