Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lichtenburg High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lichtenburg High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lichtenburg High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lichtenburg High School

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Vianto Self-Catering Guesthouse bied gerieflike, basiese en bekostigbare selfsorgverblyf. Ons is ideaal geleë in die plattelandse dorpie Lichtenburg se hoofstraat. Vianto het 6 selfsorg-eenhede, elkeen met slaappl...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Amaris Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Lichtenburg in Noordwes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n tikkie luuksheid en warm gasvryheid naby aan 'n hele rits doendinge. Amaris...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R525
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Modern Farm bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in Lichtenburg en is ideaal vir moeë sakereisigers of vakansiegangers wat bietjie wil rus. Dié gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied 'n plaasgevoel, maar...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Rus-en-Vre is in Lichtenburg geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, en groot hoofweë. Dié eenheid is op 'n woonerf en bied slaapplek aan 2...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Little Dreams Guesthouse is in die dorp Lichtenburg in Noordwes geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op pad na Botswana. Die gastehuis bied verblyf in 22 kamers wat elk uniek ingerig...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Melville Gastehuis is die eerste gastehuis wat gestig is in Lichtenburg, 'n hele paar jaar gelede. Vandag bied die eienaars aan gaste 'n goed toegeruste instansie op hierdie historiese perseel. Dit is reg langs die ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Palisades Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Lichtenburg met 24 uur-sekuriteit en gewapende reaksie. Dis naby die middestad, winkels en restaurante. Daar is 2 losstaande eenhede. Die eerste eenheid, Blok A, b...

Vanaf
R1 835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Retiefs Park, Lichtenburg

Scott's Manor & Conference Venue is geleë in die bekoorlike Lichtenburg. Dié gastehuis en konferensiesentrum spog met 'n Georgiese gevoel met houtpanele en hoë plafonne, perfek vir 'n wegbreeknaweek, 'n oornagple...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Retiefs Park, Lichtenburg

Susan's Sleep Over is in die unieke dorpie genaamd Lichtenburg in Noordwes geleë. Ons maak voorsiening vir groepe, sakelui, en reisigers. Susan's Sleep Over is lekker naby die middedorp en 'n hele paar lieflike res...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Bietjie Moeg bied selfsorgverblyf in Lichtenburg. Dis naby verskeie geriewe in die middedorp. Daar is 3 eenhede met slaapplek vir 3 tot 6 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en ‘n oopplan-leefarea...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 210 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]