Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Beacon Bay Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Beacon Bay Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent, Vincent Heights

Windsong is gerieflik en sentraal geleë in die rustige voorstad Vincent, naby die Vincent Park Winkelsentrum. Dit is net 10 minute se ry vanaf die pragtige Nahoon-strand en 25 minute se ry van Oos-Londen se lughawe...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Nahoon Strand, Oos-Londen

Beach Holiday Home is 'n selfsorg-strandhuis net 'n hanetreetjie van die gewilde Nahoon-strand af, net 500 m van die see af. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. Die lig en lugtige gesinshuis het sl...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nahoon Strand, Oos-Londen

Main House Logan Drive is 'n selfsorghuis wat in 'n stil area in Nahoon geleë is. Dis net 800 m van die gewilde Nahoonstrand, Nahoonriviermond en -strandmeer. Dié huis is volledig ingerig en beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R1 299
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nahoon Strand, Stirling

Nahoon Guest Flat is in Nahoon Mouth geleë, 5 minute se stap van die strand en Beach Break Café af. Net 2 km van die verblyf af is daar verskeie winkels, restaurante, kafees, kroeë en ’n Super Spar. Die gaste...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon, Oos-Londen

Bramlyn B&B is 'n uiters gesogte B&B in Oos-Londen wat na aan die hoofweg in die gegoede woonbuurt, Nahoon, geleë is. Ons is bekend vir ons smullekker, tuisgemaakte maaltye, vriendelike gasvryheid, aandag aan detai...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Nahoon, Woodleigh

By Eezzze, 'n uitbreiding van Riversway wat geleë is in 'n lowerryke omgewing, Nahoon in Oos-Londen. Die kamers is om 'n lieflike swembad en spog met 'n wild-lodge tema, grasdak veranda en dek wat na die swembad le...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon, Woodleigh

Smart Villa is lekker sentraal en in die hartjie van Nahoon naby restaurante, winkels en Nahoon se strand geleë. Die gastehuis is bekend vir uitstekende diens en gasvryheid. Dit is eksklusief ontwerp met gaste se g...

Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon Strand, Oos-Londen

Harewood Lodge is 'n gastehuis in Oos-London se spoggerige woonbuurt Nahoon Mouth. Verblyf is beskikbaar in luukse dubbel-suites en gesinsuites, elk met 'n eie en suite-badkamer. Alle kamers het DStv. Ons verblyf ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon, Woodleigh

Giggling Gecko bied gerieflike akkommodasie naby Nahoon-strand in die skilderagtige Oos-Kaap. Nahoon-strand is 'n branderplankryer en swemmer se paradys en het 'n ellelange sandstrand. Daar is 'n gerieflike en sui...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodleigh, Stirling

Beach Road Cottage is 'n volledig gemeubileerde tuinkothuis wat in Nahoon in Oos-Londen geleë is. Dit is ideaal geleë naby skole, besighede, winkelsentrums en die Nahoon-strand. Die kothuis het 1 slaapkamer met '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 296 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za