Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Cosmos Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Cosmos Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Cosmos Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Cosmos Hospital

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R1 960
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mpumalanga

The River House bied selfsorg-akkommodasie in 'n rustieke houthuis met 'n grasdak teen die groot Olifantsrivier, 1,5 uur se ry van Pretoria en Johannesburg af. Die huis front op die rivier en bied toegang tot 'n pri...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mpumalanga

Leopards View Guest House is in die klein dorpie Presidentsrus geleë, en is sowat 20 km vanaf Middelburg en 30 km vanaf Emalahleni. Verblyf bestaan uit 2 grasdak-chalets, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenhei...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Ridderspoor Gastehuis bied verblyf in Middelburg, in die kulturele hartland van Mpumalanga. Die dorp is die ideale oornagstop vir gaste van en na die Krugerwildtuin en Mosambiek. Die gastehuis het slaapplek vir 20 ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Aero Rock is 'n gastehuis in Aerorand in Middelburg. Dis ideaal geleë vir diegene wat op pad is na Pretoria, Lydenburg of die Krugerwildtuin. Ons bied toegeruste eenhede en oornagkamers, elkeen met 'n en suite-bad...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Dié pragtige, nuwe gastehuis wat 14 gaste kan akkommodeer is geleë minder as 1 km vanaf Middelburg Inkopiesentrum met maklike toegang tot die N4 vanuit Johannesburg/Pretoria of van Nelspruit af. Die atmosfeer by...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Toe Word Ons Dors Gastehuis is in Middelburg, Mpumalanga en is ideaal vir gaste wat op pad is na Mosambiek, die Panoramaroete en Kruger Wildtuin. Verblyf word in 5 2-driekwartbedkamers en 2 privaat eenhede genaamd ...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Welkom by die statigste huis, Alveston Manor, wat in die prentjiemooi dorpie, Middelburg, geleë is. Met só 'n tradisionele naam is dit duidelik dat ons instansie spreek van 'n elegante era en Engelse tradisies. On...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R774
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aerorand, Mpumalanga

Kairos Home bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Middelburg. Ons het 7 aparte selfsorg-eenhede. Drie eenhede bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die vierde eenheid h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

The Orion is 'n unieke gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Hier sal jy gerief, sekuriteit en luukshede aantref, alles in een. Jou gasheer en -vrou, Lourens en Jackoline, sal tot jou diens wees o...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Unique Rose Guest House is in Middelburg geleë en bied verblyf in 8 gerieflike kamers. Daar is ook geriewe vir konferensies en ander geleenthede. Die gastehuis is net 3 km van die Middelburg-winkelsentrum af en 5 m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1312 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za