Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Eugene Marais Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Eugene Marais Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Eugene Marais Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Eugene Marais Hospital

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mayville, Wonderboom

Villa D Rust Self-Catering bied verblyf in 'n woongebied in die hartjie van Pretoria. Die area is die middelpunt van die gewilde Moot-gebied aan die voet van die Magaliesberg en bied maklike toegang tot al die hoofr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom Suid, Mayville

Sarah's Place bied 2 selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria. Dis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed, met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek. Gesinsuite 1 bied slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R704
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wonderboom Suid, Mayville

Green Valley Lodge is in die hartjie van Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria, geleë, weggesteek onder die Wonderboom Natuurreservaat, een van Pretoria se gewilde Erfenisgebiede. Green Valley Lodge se naam bek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R525
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Dandaro bied gerieflike B&B-verblyf in 'n privaat ateljeewoonstel op die eienaars se perseel. Die perseel is in Wonderboom Suid in Pretoria, 63 m van Brewers Family Restaurant af en 5 km van Wonderboom Natuurreserva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Berghaan BNB Pretoria is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë. Ontbyt is ingesluit by die prys asook gratis WiFi en sekere DSTV kanale. Daar is 2 ateljeewoonstelle op die perseel met slaapplek vir 1 of 2 gaste per ...

Vanaf
R369
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom Suid, Pretoria

Garden Flat on 15th bied 2 gerieflike en sakpasoornag-selfsorgeenhede in 'n rustige woonbuurt in Pretoria. Dié boomryke stad 'n bied 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou g...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

11th Avenue Guest House is 'n gerieflike, billike selfsorg-gastehuis in Gezina, Pretoria. Ons gastehuis is gemáák vir al jou vakansie- en wegbreekbehoeftes, of jy nou op soek is na 'n salige middag langs die swemb...

Vanaf
R345
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Bietjiebos is 'n stukkie Bosveld in Rietfontein, Pretoria. Dit bied netjiese oornagverblyf in 'n groot, boomryke erf wat ideaal is vir 'n sakereisiger, akademikus of hospitaalbesoeker. Dit is ook gepas vir skrywers ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietfontein, Pretoria

Vivian's Cottage is in die boomryke woonbuuer Rietfontein in Pretoria geleë. Daar is 4 kamers met dubbelbeddens en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is 6 en suite-kamers in totaal, noukeurig gemeubileer en ve...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR490
R417
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Pretoria, Prinshof

Sunset View is op 'n heuwel in Riviera, Pretoria geleë en bied ongelooflike uitsigte oor Pretoria vanaf die balkon. Sunset View bied gerieflike, bekostigbare verblyf en het al verblyf aan mediese studente van Neder...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2431 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]