Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Queenstown Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Queenstown Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Queenstown Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Queenstown Private Hospital

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Cozi Corner Self-Catering Accommodation bied akkommodasie in bekoorlike eenhede en dis in Queenstown geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n hele rits geriewe. Cozi Corner se akko...

Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

De Oudewerf Guesthouse was oorspronklik 'n plaashuis en staan al vir 120 jaar in die Queenstown distrik. Vandag word dit omring deur 'n goed versorgde tuin en is met liefde en sorg opgeknap. Die gastehuis is geriefl...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 1 College Avenue is 'n elegant en moderne gastehuis/B&B in die hartjie van die Oos-Kaap aan die buitewyke van Queenstown. Hierdie indrukwekkende woning bied grasieuse akkommodasie, warm gasvryhe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

The Cullinan B&B bied netjiese, goed onderhoude en bekostigbare verblyf in Queenstown in die Oos-Kaap. Dis in die rustige voorstad Balmoral naby Queenstown Girls' High School en Queen's College geleë. Elke kamer i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Lavender Lane Guest House is in Queenstown in die hartjie van die Oos-Kaap. Ons is stapafstand vanaf die skole en sportvelde in Top Town, en net 'n paar minute se ry vanaf die middedorp, kasino en privaat hospitaal....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Mechells Accommodation bied selfsorg-eenhede in Queenstown in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf in 'n rustige area naby aan al die aksie. Die akkommodasie by Mechells bestaan...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Welkom by Positano Guest House waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Ons bied 4-ster-akkommodasie met die beste wat Queenstown offer. Ons is trots daarop dat ons ons gaste gemaklik en gelukkig hou. 'n Heerl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Silver Plum BnB is in Queenstown, in die middel van die Oos-Kaap, halfpad tussen Cathcart en Sterkstroom geleë. Verblyf word gebied in 6 deluxe koninggrootte-kamers met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Elke slaapka...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street bied B&B-verblyf in Queenstown. Die gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Akkommodasie by Tranquil House B&B @ 10 Berry Street beskik oor 2 kamers...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Lavender B is in Queenstown, 'n dorp in die middel van die Oos-Kaap. Lavender Lane is gerieflik geleë en is stapafstand van die Top Town-skole en sportvelde af en 'n paar minute se ry van Queenstown se middedorp, c...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10 van 70 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]