Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Louis Pasteur Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Louis Pasteur Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Louis Pasteur Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Louis Pasteur Hospital

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Morning Star Express Hotel is 'n uitstekende keuse vir mense wat op soek is na bekostigbare en gerieflike verblyf in Pretoria se sakekern. Hierdie hotel bied verskillende kamers, daar is standaard-dubbelkamers, st...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Fortis Hotel Capital bied verblyf met of sonder ontbyt in Pretoria se middestad. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of enigiemand wat opsoek is na 'n luukse oornagplek, want dit is naby die stad se sake- en ontsp...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Villa San Giovanni is ideaal geleë in die hoofgebou van Pretoria se Wonderboom Lughawe en bied verblyf aan plaaslike en buitelandse reisigers. Ons kombineer sakegeriewe met vriendelike doeltreffendheid, en het 'n g...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Die Arcadia Hotel is aan die voet van Pretoria se beroemde landmerk, die Uniegeboue, geleë en vorm deel van die Arcadia Inkopiesentrum. Die hotel is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë in Pretoria en is net 45 min...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Akanani Apartments is 'n nuwe, stylvolle woonstelkompleks wat in die hartjie van Pretoria geleë is. Die eiendom beskik oor 42 eenhede wat almal ruim en gerieflik ontwerp is om aan gaste 'n huislike atmosfeer te bie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Manhattan Hotel is 6 minute vanaf die Gautreinstasie in Pretoria. Dié hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf in die middestad. Daar is 187 kamers. Elke kamer het 2 enk...

Vanaf
R1 318
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Premier Hotel Pretoria is in die hartjie van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika se hoofstad. Dit is perfek vir 'n vakansie- of sakewegbreek en bied vierster-gerief en gasvryheid naby aan al die hoofbestemmings. Daar ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Hotel 224 bied verblyf in Pretoria wat al jou verwagtings sal oortref. Die hotel is in die hartjie van die hoofstad geleë en bied maklike toegang to wêreldklas winkelsentrums, plekke van kulturele belang en sports...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Guest House is 'n luukse gastehuis in die boomryke voorstad Muckleneuk in Pretoria. Die gastehuis is naby aan die hart van Pretoria, die sentrale sakegebied. Die verblyf bied maklike toegang tot die O.R. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek naby Pretoria se sakekern. Die gastehuis het 7 slaapkamers waa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2374 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]