Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lowveld Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lowveld Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lowveld Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lowveld Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

HPTwelve bied gemaklike selfsorgverblyf naby Nelspruit se middestad en is net 3 minute se stap vanaf die Laeveld Hospitaal. Verblyf is in 3 eenhede beskikbaar wat met lugversorging ingerig is, asook plafonwaaiers om...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Dreamwood Guest House is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, besoekers en oornaggaste. Dit is net 1 km van die middedorp af, sowel as van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe af....

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Haden's Rest is 'n toevlugsoord vir moeë reisigers en is bekroon as die beste B&B in Nelspruit. Dit het 'n unieke ligging naby al die aktiwiteite en bestemmings. Ons bied die ideale akkommodasie teen uitstekende ta...

Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Nelspruit, Mpumalanga

Die Hotel Promenade is geleë in Nelspruit, die hoofstad van Mpumalanga. Dié historiese hotel was destyds die stadsaal en staan vandag statig met sy kloktoring wat stilweg oor die Promenade Arkade waak. Hierdie e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

3 on Greger is 'n netjiese en gerieflike selfsorg-eenheid met 2 en suite-kamers. Dis sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt in Nelspruit. Dit is naby skole, winkelsentrums en mediese geriewe. 3 on Greger Gesinsee...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Sunshine Self Catering Gastehuis nooi jou uit om die stad Nelspruit en sy omgewing te kom verken. Dis gerieflik geleë binne bereik van restaurante, winkelsentrums, hospitale, die internasionale lughawe, die Laeveld...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Little Getaway @ 8 Van Wijk is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Nelspruit. Dié ruim woonstel het 1 slaapkamer en 'n privaat ingang, en is gerieflik ingerig. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R627
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

23 On Mirvis is in 'n stil voorstad van Nelspruit geleë en is baie naby die Nelspruit Natuurreservaat. Verblyf word in 2 grondverdieping-eenhede gebied. Elk van hierdie eenhede het dubbelbeddens asook genoeg kassp...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Birds Babble bied 3 moderne selfsorgwoonstelle in Nelspruit. Dit het 'n privaat tuin met 'n kinderspeelplek en tradisionele braaigeriewe. Die ruim, elegante woonstelle sluit en suite-slaapkamers, lugversorging, WiF...

Vanaf
R1 448
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Chez Vincent Guest House is sentraal in Mbombela, voorheen bekend as Nelspruit, geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Die gastehuis b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1158 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]