Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lust Bistro & Bakery besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lust Bistro & Bakery.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lust Bistro & Bakery akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lust Bistro & Bakery

Vanaf
R2 295
per nag (plek vir 2)
B&B in Simondium, Franschhoek

Verblyf by ons plaas is so 'n unieke ervaring dat gaste keer op keer terugkom. Akkommodasie is geleë tussen die wingerde met oer-oue Eikebome wat genoeg skadu verskaf. Gaste kan voetslaan, draf of fietsry tussen di...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Simondium, Kaapse Wynlande

Kimi's Self-Catering Cottage skuil in Simondium, sowat 11 km van Paarl af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat doendinge in die Kaapse Wynlande. Verblyf is beskikbaar in 2 eenh...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Simondium, Kaapse Wynlande

Station House is 'n gastehuis wat in1915 gebou is en op die R45 in die hartjie van Simondium geleë is. Dit is in die mooiste wyn- en kosstreek tussen die Paarl en Franschhoek geleë. Dié gastehuis het verskeie k...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simondium, Franschhoek

Wine Route Cottages is in die buitewyke van die pragtige dorp Simondium op die R45 geleë. Dit word omring deur majestueuse berge en wingerde en is die ideale wegbreekplek vir paartjies wat op soek is na 'n vakansie...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Simondium, Kaapse Wynlande

Paddabult is is op die historiese Bloemendal-plaas geleë en word omring deur welige wingerde met die indrukwekkende Bolandse berge in die agtergrond. Hierdie pragtig ontwerpte selfsorgkothuise bied 'n plattelandse ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Simondium, Kaapse Wynlande

Waterside on Le Bonheur is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in Simondium, sowat 8 km suid van Paarl geleë. Verblyf word in 4 eenhede gebied. Al die eenhede het 'n uitsig oor die waterfronttuin met die berge ...

Vanaf
R2 195
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simondium, Kaapse Wynlande

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat en ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franschhoek, Kaapse Wynlande

As die derde beste gholfbaan in Suid-Afrika is Pearl Valley Golf Estates deur plaaslike, internasionale, amateurs en professionele gholfspelers gegradeer as 'n top-gholfbaan. Pearl Valley Golf Estates het dramatiese...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA is in 'n gholflandgoed in Paarl geleë en bied luukse wêreldgehalte-geriewe en die perfekte basis vanwaar gaste die omliggende wynlande kan verken. Verblyf word in 4...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Cedar Point 5E is 'n selfsorghuis met 'n uitsig oor die dam in die Pearl Valley Gholflandgoed in die Paarl. Die dorp is bekend vir sy plattelandse skoonheid, goeie wyn, unieke koffiewinkels, argitektuur en vrugteboo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5875 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]