Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lydenburg Museum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lydenburg Museum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg Museum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lydenburg Museum

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lydenburg, Mpumalanga

5 Selfsorg eenhede wat uitkyk oor die Lydenburg en die vallei. Ten volle gelisensieerde restaurant. Plaasomgewing met plaasdiere en 'n wonderskone uitsig. Ervaar ons vriendelike plaasgasvryheid waar ons gaste se be...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lydenburg, Mpumalanga

Black Leopard Camp is in die malaria-vrye Thaba Tholo Wildernis van 6000 hektaar geleë en dit is die tuiste van verskeie soogdiere, voëls en flora. Die luukse bostent-lodge word besit en bestuur deur Alan, Lynsey ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain is 'n Suid-Afrikaanse Natuurerfenisgebied van 280 ha op die pragtige Long Tom-pas, 31 km vanaf Lydenburg en 24 km vanaf Sabie in Mpumalanga. Misty Mountain het 'n unieke ligging in die bergagtige plat...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lydenburg, Mpumalanga

Akabeko Boutique Hotel bied B&B-verblyf en is 28 km vanaf Dullstroom in Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n sakewegbreek buite die stad. Verblyf by Akabeko Bout...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 14 mense
Tentekamp in Lydenburg, Mpumalanga

Buffalo Thorn Private Camp is 'n eksklusiewe, rustieke kamp in die Thaba Tholo Wildreservaat wat perfek is vir kampeerders, 4x4-groepe, bergfietsryers, voëlkykers en kranige stappers. Dié reservaat is net 15 km va...

15% af Aanbod!
VanafR2 240
R1 904
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lydenburg, Mpumalanga

Stonecutters Lodge is tussen Dullstroom en Lydenburg in Mpumalanga se hooglande geleë. Dié 63 ha-landgoed is in die hartjie van die vlieghengelwêreld in Mpumalanga. Die pragtige eiendom is omring deur berge en he...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Die gastehuis se tariewe sluit 'n heerlike vyfgang-aandete en 'n stewige ontbyt in. Die klip- en grasdak-oord is onlangs opgeknap met verskeie eenhede, almal met mooi uitsigte oor die omliggende dennewoude. Die kame...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lydenburg, Mpumalanga

Black Eagle View Mountain Retreat is in die Thaba Tholo Wildreservaat in die buitewyke van Lydenburg geleë. Die plaas bied verskeie flora en wild, soos buffels en luiperds. Daar is 'n vierslaapkamerhuis met slaapp...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Gabrielshoek Country Escape bied vreedsame verblyf op 'n 450 hektaar-plaas in die Steenkampsberge. Dit is ideaal vir vissermanne, natuurliefhebbers, en gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreekplekkie. Dié lo...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

The Red Barn - The Homestead is 'n selfsorg-plaashuis op 'n rustige plaas sowat 30 km van Dullstroom af. Dié eiendom het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofhuis se hoofslaapkamer en twe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 948 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za