Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lydenburg Museum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lydenburg Museum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg Museum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lydenburg Museum

Vanaf
R4 500
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

The Red Barn - The Stables bied privaat, rustige en troeteldiervriendelike verblyf wat oor pragtige foreldamme en die Dullstroom-platteland uitkyk. Selfsorgverblyf word in 6 en suite-slaapkamers aangebied. Al die s...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Schaefers' Halt is op 'n lieflike plaas teen 'n berghang, halfpad tussen Dullstroom en Lydenburg, geleë. Die plaas word omring deur die Klein Drakensberge en kyk uit oor 4 foreldamme. Schaefers' Halt is 'n bekoorli...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Ligna Lodge bied bekoorlike gastekamers en hutte wat aan die oewer van die Sabierivier geleë is. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om te oornag, naby verskeie buitelugaktiwiteite en...

Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sabie, Mpumalanga

Pristine Valley Guest House is 'n pragtige, luukse gastehuis in Sabie. Die huis bied pragtige uitsigte op die berge, op die waterval en oor die dennebos sonder enige hindernisse wat die rustigheid of natuurskoon bel...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sabie, Mpumalanga

Virgilia Close Guest House is aan die oewer van die Sabierivier in Sabie, Mpumalanga geleë. Verblyf word in 2 stylvolle kamers gebied en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het tee-...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Two Falls View , 'n selfsorg-gastehuis vir paartjies. Kom en ervaar die skilderagtige natuurskoon in en om Sabie, 'n klein malaria-vrye dorpie tussen die Drakensberge van die Mpumalanga Provinsie. Two Falls View s...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Yorkdale Cabin is ’n bekoorlike en knus Switserse-styl houthuisie in die klein plattelandse dorpie Sabie, Mpumalanga in die majestueuse Drakensberge. Die houthuisie bied ’n lieflike uitsig oor die woud en op Sab...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Maartenshoop, Mpumalanga

Naauwpoort Lodge bied verblyf met 'n berg-uitsig 40 km buite Lydenburg. Elke kamer het slaapplek vir 1 of 2 gaste op 1 of 2 driekwartbeddens. Van die kamers het 'n privaat badkamer met 'n stort, en die ander kamer...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort and Caravan park skuil aan die oewer van die Sabierivier, net 1 km vanaf Sabie se middedorp. Dié gesinsoord bied verskeie verblyf-opsies en is ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n vakansie ver...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se plek bied selfsorg-akkommodasie in Sabie, 'n lowerryke, klein dorpie. Dit is 'n goeie keuse vir gesinne of groepe wat dié beeldskone deel van Mpumalanga besoek. Daar is 5 volledig toegeruste eenhede ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 948 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za