Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lydenburg Museum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lydenburg Museum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg Museum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lydenburg Museum

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Sabie Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in die bosbou-dorpie Sabie en is ideaal vir 'n gesin wat hierdie skilderagtige deel van Mpumalanga kom besoek. Dit bied ongelooflike uitsigte en daar is slaapplek vir 4 volwass...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Sabie, Mpumalanga

Sabie Gypsy's Backpackers is 'n bekoorlike rugsakreisigerlosies in Sabie, slegs 2 minute vanaf Sabiewaterval. Sabie, wat in die voorheuwels van die Drakensberge skuil, is omring deur eindelose riviere en versteekte ...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

Hillwatering Country House is 'n B&B in die bosboudorpie, Sabie. Dié dorp is in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude in die wêreld en is ook naby die wêreld-bekroonde Krugerwildtuin en die Panor...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Kingfisher Blue on Milkwood bied gasteverblyf op die eienaar se erf in die stil woonbuurt, Mount Anderson in Sabie. Dié smaakvol-versierde gastesuite bied veraf uitsigte van die Drakensberge en het 'n privaat inga...

15% af Aanbod!
VanafR1 355
R1 152
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sabie, Mpumalanga

The Floreat Riverside Lodge se ligging is ideaal vir daardie spesiale tye, hetsy vir sakereise en vakansies. Dit is in Sabie, 'n beeldskone woonbuurt in Mpumalanga, geleë. Ons het 65 en suite-kamers, insluitend ka...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sabie, Mpumalanga

2 Palms Guest House bied verblyf in Sabie met 'n uitstekende uitsig oor die dorp en gholfbaan in die Sabievalle. Die kamers het 'n groot vloerspasie met 'n dubbelbed en enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badk...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp bied verblyf aan in 15 luukse safari-tente wat elk slaapplek bied vir 1 - 6 mense. Elke tent het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, ketel, broodro...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Kusha is 'n selfsorgwoonstel in Sabie. Dit bied ongelooflike uitsigte en daar is slaapplek vir 4 tot 6 gaste. Die woonstel is op die eienaar se eiendom geleë. Doe woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n du...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Bush Bee Cabin is 'n bekoorlike houthuisie in die bosbou-dorp Sabie. Die dorp skuil in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude aan oewer van die Sabierivier in Mpumalanga. Die knus houthuisie is idea...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 175
R1 058
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Hettie se Plekkie is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflik geleë is in die dorpie Sabie in Mpumalanga. Sabie is bekend vir pragtige landskappe en watervalle, en dis net 64 km wes van die immergewilde Krugerwildtuin. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 947 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za