Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lydenburg Museum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lydenburg Museum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg Museum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lydenburg Museum

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Bru Inn on Robbers Pass is naby Pilgrimsrest en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede en is die ideale basis om die area te verken of 'n gerieflike o...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest House is ideaal in die hartjie van die Afrika-laeveld. Die gastehuis is naby al die beeste besienswaardighede in die area, maar bied ook rus en vrede na 'n dag van verkenning. Dublin Guest House spog m...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

Sabie Retreats Guest House is in die hartjie van Sabie, net anderkant die hoofstraat, in 'n stil straat geleë. Dit is die ideale plek om te bly as jy vinnig vir 'n naweek wil weggaan. Daar is 11 en suite-kamers wa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Travel Lodge is in die middel van die pragtige dorp Sabie op die Panorama-roete in Mpumalanga geleë. Dié lodge bied standaard en suite-kamers, elk met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wonderskone uitsig oor...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sabie, Mpumalanga

Kusha 2 Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Sabie. Dit is in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude ter wêreld en is naby die Kruger Nasionale Park en die Panorama-roete geleë. Daar is slaappl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Ovendale Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis met 1 slaapkamer in Ovendale House se tuin. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar honde op die perseel is wat nie gewo...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan verken. Verblyf word in 12 gastekamers en 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke kamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Sabie Self-Catering Apartments is langs die Sabie-vallei in die pragtige dorpie Sabie, Mpumalanga geleë. Van hier is dit ideaal om die Panorama-roete te verken en die eenhede is slegs 59 km van die wêreldbekende K...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Gorge's Rest is 'n selfsorgwoonstel is in die bosbou-dorp Sabie. Hierdie dorp is in die hartjie van een van die grootste kunsmatige woude, op die oewer van die Sabierivier, in Mpumalanga geleë. Gorge's Rest is sent...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

BietjieSlaap is in Sabie, in die Panorama Laeveld-omgewing en bied sakpas-verblyf aan natuurliefhebbers, fietsry-entoesiaste, avontuurlustiges, vriende en familie. Die huis dateer uit die 1920's in die oudste woonbu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 883 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za