Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Matroosberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Matroosberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matroosberg Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Matroosberg Private Nature Reserve

Spesiale Aanbod!
VanafR150
R100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Klondyke Farm is 'n werkende vrugteplaas met appels, pere en kersies. Die plaas se ligging van 1200 meter bo seespieël sorg vir koel somers en fris winters. Elke kothuis is toegerus met 'n lieflike kaggel om gaste ...

20% af Aanbod!
VanafR660
R528
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Forgotten Highway Guest Farm is 'n werkende vrugte- en skaapplaas sowat 30 km buite Ceres op pad na die Tankwa-Karoo. Dit is die perfekte plek om weg te kom van die gemaal en alles te geniet wat die platteland bied....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Doorns, Breederiviervallei

Tavistock Country Home is in die pragtige Hexriviervallei tussen die mooiste berge op 'n tafeldruiweplaas geleë. Dis slegs ’n 1 uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad ’n ideale oornagplek. Die verblyf is omring d...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Doorns, Breederiviervallei

Die storie van Arbeid Adelt Gastehuis, wat dateer uit 1897, word vertel deur die eeu-oue eikebome, wat vandag nog 'n blaarbeskutting vir dié historiese perseel bied. Die gastehuis is aan die voet van die majestueus...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Ribbok Mountain Cottage is aan die voet van die Waboomsberg. Dit is 'n selfsorgkothuis vir 6 gaste en is ongeveer 15 km van Ceres af op die R46. Die klipkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Klipheuwel Cottage and Venue Camp bied verblyf in 'n kothuis en kampterrein in die Hexriviervallei. Verblyf sluit die Klipheuwel Kothuis en Klipheiwel Venuekamp in. Klipheuwel Kothuis is geskik vir 2 gaste met 'n ...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Klein Avontuur Guesthouse skuil op 'n plaas in die buitewyke van Ceres. Dié dorpie is in 'n pragtige vallei omring deur berge met 'n plattelandse skoonheid, landerye, wingerde en vrugteboorde. Dié plaashuis beski...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 18 mense
Kampeer/karavaan in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

AppleCamp_Ceres is 'n eenvoudige, rustige en privaat kampeerterrein op die oewer van 'n rivier langs 'n appelplaas in Ceres. Die kamp is eksklusief vir 'n enkele groep van tot en met 18 gaste wat privaatheid verseke...

Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Hotel in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Karoo 1 Hotel Village bied verblyf in die hartjie van die Karoo en is die ideale konferensie- en trouvenue. Karoo 1 Hotel Village bied unieke verblyf, gasvryheid en ’n egte Karoo-ervaring wat steeds ingestel is o...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Tankwa Karoo

Zwartkop Guest Farm bied akkommodasie op 'n werkende plaas net buite Ceres, naby die Karoo. By ons kan jy rus en vrede kom geniet en asemrowende sonsopkomste en sonsondergange van jou kothuis af bewonder. Zwartkop ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 861 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]