Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Die Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort is op 550 hektaar pragtige bosveld van KwaZulu-Natal tussen die reuse Kambriese granietrotse, wat miljoene jare oud is, geleë en bied pragtige uitsigte oor die Bivanerivie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Pivaansbad Plaas bied 'n unieke wegbreek vir natuurliefhebbers op 'n plaas buite Paulpietersburg. Die Ithala- en Mkuze Wildreservate is lekker naby dié wegbreekplek. Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Fels Retreat Lodge is 'n gastehuis op 'n kleinhoewe net 6 km vanaf Paulpietersburg wat geriewe bied vir wegbreke, troues en konferensies. Fels Retreat is omring deur berge en valleie en bied gaste 'n keuse tussen 1...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Penbi Game Ranch is op Mooihoek Plaas in Paul Pietersburg. As jy op soek is na 'n wegbreek waar jy gerief en weelde kan ervaar, maar steeds in die buitelug wil asemskep en wild wil sien, is dit die plek vir jou. V...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Country Corner Bed & Breakfast is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in die bekoorlike dorpie Paulpietersburg geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, naby verskeie be...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Hadeda Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in die bekoorlike dorp Paulpietersburg. Dit is naby die middedorp, openbare vervoer en winkels. Dit kan oor naweke bietjie raserig wees. Dié dorp is tussen die voorheuwels va...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

The Lourie Inn bied gerieflike verblyf in 'n B&B in die dorpie Paulpietersburg in die noordelike deel van KwaZulu-Natal. Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer wat geskik is vir 2 gaste. Daar is lugversorging, 2 dri...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Basangoma Game Ranch is in Noordelike KwaZulu-Natal geleë tussen Vryheid en Paulpietersburg. Hierdie 1200 hektaar-grootte plaas is malaria-vry en geseën met 'n gematigde klimaat regdeur die jaar. Los die alledaag...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge is 2 km van Vryheid se sentrale sakekern, in die rustige area van die Vryheid Hill Natuurreservaat. Verblyf word in 2 safaritent-eenhede gebied wat slaapplek vir 4 gaste het. Die tente bied se...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Memeza Guestroom is in Vryheid geleë, is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met tee-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 184 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za