Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Open Sky Entertainment Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Open Sky Entertainment Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Open Sky Entertainment Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Open Sky Entertainment Park

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theescombe, Port Elizabeth

Kamma Heights Guest House bied oornag-akkommodasie in Kamma Heights, 'n gesogte voorstad in Port Elizabeth. Dit is na aan Lorraine's Gardens Winkelsentrum wat 'n verskeidenheid winkels, kitskosplekke en 'n Virgin Ac...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarendon Marine, Beachview

Breek weg uit die daaglikse gejaag ... Hier kan jy wakker word in 'n ander wêreld en die vryheid van 'n ontspanne, vriendelike en informele plek geniet waar jy die mooiste herinneringe kan maak. Murphys is geluk i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chelsea Bewarea, Port Elizabeth

Deer Park Guest House bied bekostigbare verblyf tussen Melkhoutbome op 'n plot van 2 hektaar. Die voëllewe is oorvloedig - 51 spesies kom hier voor. Deer Parks vorm deel van die Chelsea Downs Bewarea. Dié privaat ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarendon Marine, Beachview

16 Beach Music is in Beachview, Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besien...

 Koepons teen 20% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beachview, Port Elizabeth

Birds on a Rock is 20 km vanaf Port Elizabeth in Beachview en bied gehalteverblyf met verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing. Dis ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of 'n oornagstop. Daar is pra...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarendon Marine, Beachview

Beach House in Beachview bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Port Elizabeth. Gaste kan asemrowende see-uitsigte vanuit die leefarea, 'n paar van die slaapkamers en van die balkon af geniet. Dié dubbelverdie...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarendon Marine, Beachview

Dancing Dunes is in die Kusdorpie Beachview, dit is 30 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens het. Elke kamer het WiFi en tee- en koffie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

18 on Barnard is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie weg van die stadsgedruis, maar steeds na aan ver...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lorraine, Theescombe

Longwy Self Catering Accommodation bied privaat gesinsvriendelike verblyf in Lorraine in Port Elizabeth. Die woonstelle is 20 minute vanaf die welbekende strande, Boardwalk Casino-kompleks en lughawe. Verblyf word ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chelsea Bewarea, Port Elizabeth

Country Getaway Deer Park Estate is in die buitewyke van Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers, reisigers wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby die stad, verskeie winkels,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1047 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za