Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Oviston Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Oviston Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oviston Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Oviston Nature Reserve

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Venterstad , Oviston

Hierdie is jou perfekte huis weg van die huis. Geen ander woorde kan die gevoel in hierdie oustyl, pragtig gemeubileerde gastehuis beskryf nie, geleë op die rand van die pragtige Gariepdam in Oviston. Die gastehui...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Oviston , Venterstad

Siloam Village is tussen 3 natuurreservate geleë en bied gratis wildkyk-geleenthede aan gaste. Gaste kan heerlik in Suid-Afrika se grootste varswater-meer baljaar, in die ontwerperswembad swem en saans onder die pr...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Venterstad , Oviston

Oviston Sunrise Lodge in die stil dorpie genaamd Oviston, net buite Venterstad. Dit word omring deur die Oviston Natuurreservaat. Die Gariepdam strek tot hier en alhoewel die lodge nie na die dam front nie, is dit n...

20% af Aanbod!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Oviston

Morning Glory Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas, die Gelykfontein Stoetery (Van der Walt sedert 1884). Die gastehuis bied bekoorlike suites en is naby Venterstad in die Karoo-hartland in die Oos-Kaap geleë....

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oos-Kaap

Karoo Provence is op 'n plaas 15 km buite Venterstad in die Vrystaat. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n plaas- of naweekwegbreek. Die huis beskik oor 3 sla...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

Bee My Guest bied kothuise wat op 'n B&B- of selfsorgbasis bespreek kan word en is in Bethulie geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by B...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Hillside Guest House is in Bethulie geleë en bied gehalteverblyf in hierdie historiese dorp. Bethulie het 'n uitsig oor die Oranjerivier en die langste treinbrug in die suidelike halfrond. Gerieflike verblyf word ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

The Old Watchmakers Guesthouse is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat geleë. Die gastehuis bestaan uit 5 gasteslaapkamers (4 dubbelkamers en 1 2-enkelbedkamer) en 'n gemeenskaplike eetkamer. Al ons kamers...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

Oppie Koppie B&B is 'n unieke tuiste tussen die koppies met 'n uitsig oor die historiese dorpie Bethulie. Hierdie dorpie het panoramiese uitsigte oor die Gariepdam, die Oranjerivier-brug en die omliggende platteland...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Ou Vellies Sleap-Inn is in Bethulie geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorghuis met 4 slaapkamers. Aangesien die huis as 'n eenheid verhuur word, is dit ideaal vir gesinne wat onder een dak w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 180 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]