Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Oviston Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Oviston Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oviston Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Oviston Nature Reserve

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

Seven on Buiten is in Trompsburg, net 2 minute se ry van die N1 af. Dié dorpie is 120 km suid van Bloemfontein en bied 'n gerieflike oorslaapplek tussen die Kaap en Gauteng. Omdat ons die behoefte aan gehaltekoffie...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers. Fox Den het 13 selfsorgeenhede wat ge...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

The Old Showgrounds Guestrooms bied oornagverblyf in Colesberg op die perseel waar die Colesberg Agriskou in die verlede gehou is. Dis aan die buitewyke van die dorp sowat 1,8 km vanaf die middedorp waar die restaur...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie Trompsburg. Dié plaasdorpie spog met 'n aantal natuur- en landboubesienswaardighede, asook noemenswaardige historiese besienswaardighede om te verken. Dié ga...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House is in die dorpie Phillipolis in die Vrystaat, met gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie. Die Groenhuis is die ideale ha...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is die ideale plek om te oorn...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Karoo Nessie bied B&B-verblyf van goeie gehalte in Colesberg. Dit is ideaal vir oornag-verblyf vir gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg reis. Colesberg het verskeie winkels, restaurante en al die ander geriewe ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R711
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers. Gaste kan kies tussen 1...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Raak ontslae van die langpadlas, beleef die vrede, vars lug en helder hemelruim van die Karoo. en sluit by ons aan vir 'n rustige oornagervaring. Al ons kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, lugversorging...

SPAAR 30%
VanafR750
R525
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Mimosa Guest House is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Ons is naby vulstasies, winkels, restaurante en die N1-hoofweg. Die gastehuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 178 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]