Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy R. K. Khan Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby R. K. Khan Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van R. K. Khan Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby R. K. Khan Hospital

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Woodside

Sunset on Cheshire is aan die voet van Cowies Hill, wat aan Westville grens, geleë en bied gemaklike, private verblyf vir sake- en ontspanningsreisigers. Hierdie B&B bied verblyf in 2 individueel versierde suites ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Woodside

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenmore, Berea

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry. Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stor...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Tre Fontane Guesthouse is in 'n Christelike omgewing in Mariannhill, aan die voet van die Vallei van 'n Duisend Heuwels in Pinetown, KwaZulu-Natal. Die gastehuis is in 1965 gebou word deur die Missionary Sisters of ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West, Westville

T & T Bed & Breakfast is omgewingsvriendelikeverblyg in Westville. Dit bied die ideale verblyf vir sake- of vakansiereisigers. Die verblyf beskik oor 2 dubbelkamers, ’n tripelkamer en ’n familiekamer. Al die ka...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Westville

Harcourt House bied bed en ontbyt. Dit is in die voorstad Westville, in Durban geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe. Harcourt House bied verb...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Berea West, Westville

Winston House bied verblyf in sentraal Westville, Durban. Die gastehuis is naby die Westville Country Club, Westville Mall, restaurante, Planet Fitness, Virgin Active en ander geriewe binne 'n 4 km-radius. Die verb...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea West, Westville

Kings Guest House is 'n huis in privaatbesit in die sentrale deel van Westville met maklike toegang tot M13, M19, N2 en N3. Ons bied 'n volledige Engelse ontbyt en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang tot d...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

The Bentley Westville is ’n lieflike, eksklusiewe gastehuis wat teen ’n heuwel in die rustige voorstad van Durban, Westville genestel is. Dié gastehuis, wat oorspronklik ’n plaashuis was, is opgeknap en inger...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban West, Berea West

Edens Guesthouse is geleë in 'n stil doodloopstraat in die middel van Westville in 'n woonbuurt genaamd Beverly Hills. Dis net 8 km van die skilderagtige Durbanstrand af. Edens Guesthouse bied 2 selfsorg-eenhede ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Pinetown

Summerhill Estate Culinary Retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middestad en die Indiese Oseaan. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaath...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Westville

Faraway Lodge B&B is in 'n rustige keeromstraat in Westville, Durban-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die restaurante, Virgin Active Gimnasium en die Pavilion Winkelsentrum. Verblyf word aangebied ...

Vanaf
R1 036
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Hatton Estate

Liabela Bed & Breakfast is in Hatton Landgoed in Pinetown geleë, en bied lieflike kamers vir sakereisigers en vakansiegangers met maklike toegang tot alle hoofweë en paaie soos die N3, M7, M19, en die M13. Gaste ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Cowies Hill

Hierdie bed en ontbyt in Pinetown bied 'n panoramiese uitsig oor Durban, 'n buite-swembad, masseerdienste,'n speelkamer, gratis private parkering. Elke kamer het'n eie balkon. Die lugverkoelde kamers by Villa Valen...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Sylvern BnB bied gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing in Westville vir oordeelkundige sakereisigers of vakansiegangers. Sylvern is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Durban en geriewe soos The...

Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Glenwood, Berea

Mackaya Bella is 'n stylvolle gastehuis in Glenwood, Durban. Dié gastehuis is bekend vir sy inheemse tuin, hartlike gasvryheid, gerieflike kamers en smaaklike ontbyt. Die gastehuis is vernoem na die Mackaya Bella-...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Pinetown

Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek. Daar is 4 suites, Daisy, Ivy, Hibiscus en Rose, wat elkeen 'n privaat ingang en 'n patio het. Daisy en Ivy kan ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Acquila Guest House is die ideale verblyf vir 'n sakereis of vakansie in Durban. Die vriendelike eienaars, Leon en Nonnie Beneke, verseker goeie diens in die stil en rustige buurt, Bluff. Acquila Guest House het 2...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Treasure Beach, Austerville

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40 van 1778 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za