Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Randfontein Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Randfontein Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randfontein Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Randfontein Private Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodekrans, Krugersdorp

Naaldekoker is in Roodekrans geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin, sakereisiger of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë. Die woonstel is op ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Protea Ridge, Krugersdorp

Cloud9 is geleë aan die buitewyke van Krugersdorp en spesialiseer in gerieflike verblyf in die voorstad Protea Ridge. Dit is geskik vir natuurliefhebbers, paartjies, sakereisigers en groepe. Verblyf word aangebied...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hierdie instansie is in die hartjie van die Wieg van die Mensdom en bied ideale verblyf vir enigiemand wat Gauteng wil besoek. Dié kothuise staan op 'n kleinhoewe met skoon boorgatwater en groot oop ruimtes waar ...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Ridge, Krugersdorp

Sunset Manor Guesthouse is in Protea Ridge in Krugersdorp, naby die pragtige Magaliesberge en die oeroue, fassinerende Wieg van die Mensdom geleë. Die gastehuis is ook naby talle gewilde trou-venues, funksie-venues...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R544
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Cradle Rusplekkie is op 'n bekoorlike kleinhoewe in die buitewyke van Krugersdorp naby die Wieg van die Mensdom geleë. Die plot is naby verskeie trou-venues, spa-geriewe, die Silverstar Casino en Lanseria Lughawe. ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Heldekruin

White Aloe Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in die Helderkruin-gemeenskap in Roodepoort geleë. Dit is naby aan die Kloofendal Natuurreservaat en lekker naby winkelsentrums, besighede en restaurante geleë. Die ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Quail's Nest Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf op die eienaar se perseel in Helderkruin, Johannesburg. Dis die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf word gebied in 1...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Windsong Living is op 'n 2,4 hektaar eiendom aan die voete van 'n berg wat bedek is met proteas in Heuningklip, Krugersdorp. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodekrans, Krugersdorp

RNB Boutique Guest House bied B&B-verblyf aan in Roodekrans in Roodepoort. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf by RNB Boutique Guest House bestaan u...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R563
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Diswilmar

Lemon Tree Guest Cottage bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gaste-kothuis op die Featherbrooke Landgoed in Krugersdorp. Die landgoed is onder die Roodekraans Ridge langs die Walter Sisulu Nasionale Bot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2369 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za