Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Reader's Restaurant And Curious Cats Gift Shop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Reader's Restaurant And Curious Cats Gift Shop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Reader's Restaurant And Curious Cats Gift Shop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Reader's Restaurant And Curious Cats Gift Shop

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Lemberg Wine Estate bied verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n privaat wynlandgoed in Tulbagh. Die eenheid bied slaapplek vir 4 mense wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Kaaps...

15% af Weeksdae!
VanafR2 550
R2 168
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

L'Bloom Country House is omring deur bome op 'n vrugteplaas en is 'n selfsorghuis wat geskik is vir 6 gaste in Tulbagh. Dié huis het 3 slaapkamers met lugversorging, 'n moderne kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

The Lark @ De Weiglhuys Farm is 'n oopplan-selfsorgateljee met 'n privaat ingang, onderdakstoep en ommuurde tuin. Die ateljee is op 'n werkende plaas net 6,5 km vanaf Tulbagh en dit plaas se ingang is tussen die twe...

Vanaf
R1 058
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Kloofzicht Estate Country House is net buite Tulbagh in die Wes-Kaap se skilderagtige Kaapse Wynlande. Dit is die eerste wynplaas wat 'n mens teëkom soos wat jy die vallei van die Nuwekloofpas af benader, die landg...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R688
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Witzenberg Base Camp bied 'n unieke glanskamp-ervaring in 'n kothuisie op 'n plaas, 4,5 km buite Tulbagh. Die kothuis het 12 volt-sonkrag vir beligting, verkoeler en 'n USB-poort. Daar is geen 220 V-elektriese afs...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tulbagh, Breederiviervallei

Essere Lodge Guest House is 'n gaste-lodge en 'n funksie-venue in die platteland, sowat 5,6 km van Tulbagh af. Verblyf word in 8 gerieflike B&B-suites en 'n houthuis in 'n inheemse tuin met 'n pragtige uitsig op die...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 125 km van Kaapstad af. Daar word met vrugte en wingerde geboer en die plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, his...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Riviera Cottage is 'n plattelandse grasdak-selfsorgkothuis vir 6 gaste sowat 6 km buite Tulbagh. Die knus oopplan kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Een van di...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

House 22 Tulbagh Road is 'n spoorweghuis wat onlangs opgeknap is. Die huis is aan die voet van die skilderagtige Watervalberg, net 6 km vanaf Tulbagh. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en daar is ook 'n aparte ee...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh. Die selfsorgkothuise is opgeknap en het elkeen 'n en suite-badkamer, '...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

By Oude Tol Farm is op 'n bees- en skaapplaas in die Nuwekloofpas op pad na Tulbagh geleë. Dié plaas strek van die bergtop af tot by die Kleinbergrivier, die historiese tolpad tot by die treinspoor waarop die Shos...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Raptor Rise is op 'n olyf- en beesplaas wat ook as tuiste vir afgetrede perde dien en bied verblyf in eenhede vir oordeelkundige reisigers. Die verblyf is in Tulbagh se ongelooflike Vallei van Oorvloed, net 120 km v...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

'n Besoek aan Eikelaan Plaas, sowat 5 km vanaf die historiese dorpie Tulbagh, is altyd 'n welkome ontvlugting van die stad. Dit is perfek as jy bietjie jou batterye wil herlaai en jou kop wil skoonmaak. Die rus en v...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Oude Compagnies Post bied selfsorgverblyf in die Tulbaghvallei ongeveer 10 km vanaf die dorp. Tulbagh is 'n bekoorlike dorpie wat topwyn, olywe en vrugte produseer en is slegs 80 minute se ry vanaf Kaapstad. Dié 2...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Schalkenbosch Wine Estate is in die tuine van 'n statige Kaap-Hollandse heerhuis uit 1792, wat as nasionale monument verklaar is, geleë. Verblyf word in selfsorgkothuise en 'n drieslaapkamerhuis aangebied. Die ko...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boland, Kaapse Wynlande

Oudekloof Wine Estate and Guest House is naby Tulbagh geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 9 km vanaf Drost...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Bergsicht Country Farm Cottages is op 'n steenvrugplaas net 7 km van Tulbagh af geleë en bied iets vir die hele gesin.   Gaste kan tussen 5 selfsorgkothuise met pragtige uitsigte op die omliggende berge en oor die...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tulbagh, Breederiviervallei

Waterval Country Lodge is al sedert 1994 oop en skuil aan die voet van die Obiquaberg met 'n uitsig oor die Witzenbergvallei en die natuurskoon om dit. Die lodge is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied toegang tot v...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Welbedacht Game and Nature Reserve is 'n idilliese plattelandse toevlugsoord in die Tulbagh-vallei, net meer as 'n uur se ry van Kaapstad af. Geniet 'n rits doendinge soos wildkyk, stap in die reservaat, fietsry, vo...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Winterhoek Farm Accommodation is ‘n selfsorgplaashuis 10 km buite Tulbagh. Dis ‘n vreedsame plaas met ‘n asemrowende uitsig op die omliggende Winterhoekberge. Dié plaashuis het slaapplek vir 8 volwassenes en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40 van 2511 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za