Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Reader's Restaurant And Curious Cats Gift Shop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Reader's Restaurant And Curious Cats Gift Shop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Reader's Restaurant And Curious Cats Gift Shop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Reader's Restaurant And Curious Cats Gift Shop

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Witzenberg Guest Farm is aan die voet van die Witzenberge naby die bekoorlike dorpie Wolseley geleë. Die verblyf word in 7 selfsorgkothuise aangebied. Een kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Vyf van d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Mountain Cabin is 'n pragtige selfsorg-houthuis tussen Tulbagh en Wolseley in die Winterhoekberge in die Tulbagh-wynvallei. Dié houthuisie het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Nibbana Farm, die Herehuis en die aangrensende eenhede is onlangs gerestoureer. Elke kamer is uniek en gerieflik ingerig. Die Herehuis is slegs op versoek beskikbaar. Die 4 aparte kothuise langs die Herehuis bestaa...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Fairfield Cottages is op 'n vrugteplaas van 100 hektaar teen die voet van die Skurwebergbergreeks. Al die selfsorg-verblyfopsies het pragtige uitsigte op die berge wat die Ceres-vallei omring. Die stoepe wat met dru...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolseley, Breederiviervallei

Koraalboom is in die bekoorlike dorpie Wolseley in die Breederiviervallei geleë. Die gastehuis bied verblyf in 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 1 koninggrootte-bed of 2 en...

Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wolseley, Breederiviervallei

11 Protea is in die dorp Wolseley geleë en bied gehalteverblyf in 'n vreedsame vallei tussen die Winterhoekberge. Dié eenheid is naby die dorpie se winkels, restaurante en ander besienswaardighede geleë. Die ate...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prince Alfred Hamlet, Breederiviervallei

Rhodene Farm Cottages is net 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af en 500 m vanaf 'n teerpad aan die voet van die Skurweberge met 'n uitsig oor die lowerryke Ceresvallei. Daar is 11 luukse selfsorgkothuise. Al d...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolseley, Breederiviervallei

Koraalboom Anneks is in die pragdorpie, Wolseley. Die dorp is omring deur berge en die watervalle al langs die pad skep 'n snoesige atmosfeer. Koraalboom Anneks is 'n uitbreiding van die reeds bestaande Koraalboom n...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Boland, Kaapse Wynlande

Buffalo Drift is op die Ruigtevlei Plaas 10 km buite Gouda geleë. Dit is 'n prentjiemooi, werkende plaas aan die oewer van die Bergrivier. Die plaas bied gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne of vriendegroepe. Ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Boland

OakHaven in Ceres bied gehalte-, sakpas-oornagverblyf aan sakereisigers en toeriste. Die eenheid is in 'n stil woonbuurt op dieselfde perseel as die gewilde Dennesig Kothuis. OakHaven is naby hospitale, skole, resta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 2511 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za