Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Red Leaf Restaurant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Red Leaf Restaurant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Red Leaf Restaurant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Red Leaf Restaurant

Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Clos Malverne is 'n wynlandgoed wat deur 'n gesin besit en bestuur word. Dit is in die mistige Devonvallei geleë. Hierdie werkende wynplaas vervaardig gehalte wyn sedert 1988 en bied verblyf van dieselfde kaliber. ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Knorhoek Gastehuis bied jou 'n verskeidenheid gasvrye en smaakvol versierde slaapkamers of luukse selfsorg-kothuise. Knorhoek is een van die pragtigste landgoedere in die Stellenbsoch Wynlande. Verblyf word in 4 ka...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Annika Self-catering & B&B is aan die voetheuwels van Papegaaiberg in Stellenbosch geleë. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgeenheid en 'n gastekamer. Die selfsorgeenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Hierdie woonstel is ten volle ingerig en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, insluitend swemhanddoeke. Wasgoed word gedoen op aa...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR1 105
R774
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Colline, Stellenbosch

Quiver Tree Apartments is 1,2 km van Eikestad Mall en 1,5 km van Dorpstraat af geleë. Dit is ook net 15 minute se stap van die Universiteit Stellenbosch af. Die woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg en sal i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

Guinea Vine bied oornagverblyf in 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch. Dié dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë en spog met meer as 'n 100 wynlande en natuurlike en kulturele besienswaardighede. ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Apple Tree Guest House is sentraal geleë in Stellenbosch naby Kaapstad. Dit bied luukse akkommodasie wat ontwerp is met die plaaslike Mediterreense klimaat in gedagte wat dit 'n gesellige bestemming vir toeriste en...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Wild Clover is 'n plaas wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë is, naby Stellenbosch en Paarl, en net 'n halfuur se ry van die middestad af. Ons selfsorgverblyf bied die perfekte uitsig oor 'n privaat wil...

25% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 088
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Den Apartments by Cape Summer Villas bied selfsorgverblyf in oopplan-eenhede met gehalte-afwerkings wat keurig ontwerp is. The Den is die ideale plek vir 'n kort Wynland-wegbreek, vir langer verblyf, of 'n werks...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stellenbosch, Onderpapegaaiberg

The Wormhole Garden Cottage bied gehalteverblyf vir 'n gesin, paartjie of sakereisiger in Stellenbosch. Dit is naby die universiteit, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 4955 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za