Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Redhill High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Redhill High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Redhill High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Redhill High School

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R425
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Johannesburg

The River Stay is in Bryanston in Johannesburg en bied die ideale verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Daar is verskeie winkels en restaurante 1,5 km vanaf die huis en dis ook naby Sandton City, Fourwa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Bellgrove House is in die bedrywige hartjie van Rivonia, een van Sandton se mees toonaangewende woonbuurte, geleë. Ons is gerieflik na aan die sakesentra van Sandton, Woodmead en Sunninghill geleë. Dié huis met ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Shrublands Suites and Cottage bied selfsorg-verblyf naby Sandton se middestad. Die perseel is in 'n woonbuurt met toegangbeheer net 2,4 km vanaf Mandela Square, die Gautreinstasie en die Sandton Convention Centre. D...

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Seven on Bevan is in Rivonia geleë en bied maklike toegang tot Sandton se middestad wat Sandton City en Nelson Mandela Square insluit. Verblyf bestaan uit 2 en suite-kothuise met lugversorging. Elke kothuis het 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R788
per nag, vir 2 mense
Hotel in Edenburg, Johannesburg

Road Lodge Rivonia bied 'n wenkombinasie van sakpasverblyf wat gerieflik geleë is tussen verskeie sake- en vakansiebestemmings in die noorde van Johannesburg. Die hotel is naby hoofweë, winkelsentrums soos Rivonia...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strathavon, Benmore Gardens

The Regency 45 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Strathavon, Sandton. Dié woonstel is op die tweede verdieping agter in die kompleks geleë en word deur bome omring. Dit is heerlik stil en rustig. D...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Duxberry

Strathavon Bed & Breakfast is in 2004 gestig en is 'n pragtige gastehuis in die besige Sandton-middestad. Dis net 5 minute se ry vanaf Sandton City. Die selfsorgkothuise bied slaapplek aan 2 volwassenes en is priv...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

WeStay Westpoint Apartments is net 'n paar tree van Sandton City, Nelson Mandela Square, die Gautrein-stasie en die Sandton Konferensiesentrum af. Dié woonstel-suites bied gerieflike en sakpas-akkommodasie met al d...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Sandton Executive Suites - Hydro Park bied woonstel-styl verblyf in Morningside sowat 1,5 kilometer van die Nelson Mandela Square af. Elke moderne selfsorg-eenheid beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Prestige Apartments Sandton At Westpoint is in Morningside binne 1,5 km van die Nelson Mandela Square af geleë. Hiér bied Sandton Executive Suites verblyf. Hierdie moderne woonstelle beskik elk oor 'n satelliet-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 2202 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za