Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Redhill High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Redhill High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Redhill High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Redhill High School

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Radisson Blu Sandton bied B&B-verblyf in die middel van Sandton. Hierdie sjiek hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, en is naby die Sandton Konferensiesentrum en Sandton City geleë. Verblyf by Radi...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Parkmore

Claires of Sandton is 'n aanloklike, veilige oase van gasvryheid, rus, tradisionele waardes en moderne geriewe in 'n bekoorlike, boomryke voorstad, slegs minute van Sandton se sakekern en Sandton City winkelsentrum ...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia naby Sandton se sakekern, Sandton City en Nelson Mandela Square geleë. Verblyf word in 32 en suite-kamers met lugversorging gebied. Kamergeriewe sluit 'n...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 135
R851
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street is naby die hartjie van die sake-, finansiële-, inkopie- en ontspanningskern in die noorde van Johannesburg geleë. Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, die #Ca...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Sandown

BlackBrick Sandton is in Johannesburg, 700 m vanaf Sandton City Mall en bied luukse verblyf met 'n restaurant, gratis privaat parkeerplek, 'n tuin en 'n stoep. Geriewe sluit 'n portierdiens, valet-parkeerplek en gra...

Vanaf
R4 763
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R3 825
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

The Capital on the Park is 'n kosmopolitiese sake- en ontspanningsoord en is 'n luukse woonstelhotel met volledige hoteldienste in Sandton. Die hotel bied al die geriewe en dienste wat ideaal is vir gesinne, sakerei...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Radisson Blu Gautrain bied B&B-verblyf in Sandton. Die hotel is ideaal vir gerieflike oornagverblyf vir vakansiegangers of sakereisigers en is naby sakegeriewe in die omgewing. Verblyf by Radisson Blu Gautrain bes...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2221 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]