Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Richmond Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Richmond Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Richmond Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Richmond Hospital

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Riverbend Country Home is ’n selfsorg-plaashuis in die prentjiemooi Byrne Vallei, sowat 7 km vanaf sentrale Richmond in KwaZulu-Natal se Middellande. Die huis bied slaapplek aan ’n groot gesin of groep van 18 me...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Rock Cottage is op 'n plaas 7,1 km buite Richmond in KwaZulu-Natal geleë. Die klipkothuis bied 'n lieflike uitsig en is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koning...

Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Duma Manzi Eco Lodge and Spa is 'n pragtige gesondheidsoord en wildkykbestemming wat op 'n 5000 hektaar natuurreservaat in een van die Natalse Middellande se lowerryke valleie skuil. Hier kan gaste unieke verblyf me...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Farm Country Retreat is 'n ruim selfsorghuis met 'n rustige plaasatmosfeer in die Talavallei naby Camperdown. Dit word omring deur die Ingomankuluberge, grasland en suikerrietplantasies. Dié huis is ideaal vir fa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Sakabula Country Lodge is in die pragtige Camperdown-distrik, 71 km vanaf Durban se middestad en 20 km vanaf Pietermaritzburg. Die lodge het die ideale ligging in 'n area vol fauna en flora. Dit is die perfekte best...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Sugar Fields is op 'n werkende suikerriet- en beesplaas met 'n kwekery en uitsigte oor die uitgestrekte plantasies en die heuwels van die Gwahumbe-vallei in die verte. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

iNsingizi Lodge is in 'n skilderagtige landskap met golwende heuwels en kranse in die Middel-Illovo Distrik van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die lodge akkommodeer groepe in 'n aantal chalets en selfsorg...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in KwaZulu-Natal

Gilly's Guest House bied verblyf en is op 'n plaas bekend as Trevton Plaas, tussen Camperdown en Eston. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek weg van die stad af. Verblyf is beskikbaar in 11 rustieke en ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Tala Collection Private Game Reserve is in 'n wildbewarea in die heuwels van 'n stil plaasgemeenskap, sowat 70 km vanaf Durban in Kwazulu-Natal, geleë. Met 'n mengelmoes van akasia-doringveld, oop grasveld en vleil...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bisley, Oribi

'n Knus, gemaklike kamer met volledige privaatheid. Die luukse slaapkamers het lugversorging. Drie kamers het en-suite badkamers, elkeen met sy eie tema, TV met DStv. 'n Leefarea, eetkamer, kombuis en waskamer. 'n S...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Ashburton, KwaZulu-Natal

Orchards Bed and Breakfast is net 4 kilometer vanaf Camperdown se middedorp. Dié gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike, rustige wegbreekplek naby die dorp en op pad na verskeie bestemmings...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Gwahumbe Game & Spa bied die allerbeste, intieme en ontspanne bos-ervaring. Dit is in 'n malariavrye omgewing geleë en is maklik bereikbaar van Durban en Pietermaritzburg af. 'n Verskeidenheid verblyf-opsies is be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Ashburton, KwaZulu-Natal

Ekhaya Lodge is 'n gegoede B&B in Ashburton, net 10 minute se ry van Pietermaritzburg af. Dit is na aan die N3-hoofweg na Durban en Johannesburg, wat dit 'n gewilde oornagplek maak vir sakereisigers en vakansiegange...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Pension Pelham Park is 'n gerieflike tuinkothuis in 'n stil en veilige area naby die Universiteit van KwaZulu-Natal se Pietermaritzburg-kampus en Oribi Lughawe. Die eiendom is naby winkels en ander geriewe en dis ne...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
B&B in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

The Crafty Coal Stove is in Scottsville in Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisiger. Dis naby die Henry Gwala-stasie en 'n kort entjie se ry vanaf Pietermaritzburg se lughawe, Universitei...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Bellevue

Lake Sands Manor bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil residensiële area, Hayfields, in Pietermaritzburg se buitewyke. Dié sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die area. Verblyf word...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ashburton, KwaZulu-Natal

Equestre bied luukse verblyf aan die randjie van die Ashburton-voorstad in Pietermaritzburg, teenaan die doringveld en spog met ’n asemrowende uitsig oor die Mpushinirivier Bewarea. Die N3-hoofweg is 2 minute se ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in H...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Blackridge

Geniet die hartlike gasvryheid in Pietermaritzburg wanneer Patrick jou by die 'Brevisbrook' verwelkom. Gaste voel heel ontspanne in hierdie rustige verblyf met 'n landelike styl wat in 'n welige omgewing staan en me...

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 1503 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za