Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ridgeway College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ridgeway College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ridgeway College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ridgeway College

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Oppieoewer Chalets is geleë op 'n kleinhoewe van 2 hektaar, minder as 5 km vanaf die prentjiemooi Tzaneen in Limpopo. Oppieoewer is die ideale plek vir 'n klein gesin wat graag wil wegbreek vir 'n naweek en die rus...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 20 mense
Kampeer/karavaan in Polokwane, Limpopo

Piet-My-Vrou is 16 km vanaf Polokwane geleë en bied kampeergeriewe vir 'n groep of familie van 15 persone. Daar is 'n ablusieblok met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Opwasgeriewe is ook beskikbaar en etes kan by di...

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge is in Tzaneen, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy wildreservate, wild en besienswaardighede soos Magoebaskloof en die Wolkberge. Verblyf is beskikbaar in 36 eenhede wat slaapplek aan tot 75 g...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in George's Vallei, Tzaneen

Waterbessiebos is net 7 km buite Tzaneen op die Georges Valley-pad en dus 'n ideale oornagbestemming. Dié selfsorg-houthuis het 'n oopplan-ontwerp, is 2 m bo die grond verhewe en is heerlik versteek en privaat van...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Mountain Fly Fishing is gevestig op 'n plaas van 300 hektaar by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die beeldskone Magoebaskloof-Haenertsburg-area van Limpopo is een van die land se bewaarde sk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate is in Limpopo 24 km van Tzaneen en 16 km van Haenertsburg op die R71 in Magoebaskloof geleë. Daar is 8 Rugsakreisiger-hutte met 8 en suite-badkamers wat elk slaapplek vir 4 gaste het...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in George's Vallei, Limpopo

Magoebaskloof Camping Sites bied 'n verwelkomende oornagplek vir reisigers en vakansiegangers. Ons is in 'n oase van rus en vrede geleë waar gaste kan ontspan en die welige, subtropiese natuurskoon ten volle kan in...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing. Die huisie...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen White House Lodge bied oornagverblyf in die unieke dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is dubbelbeddens in 3...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Samango Lodge is op 'n 9 hektaar-eiendom ongeveer 70 km van Polokwane af op die R71 geleë. Die lodge is in die bosveld weggesteek en bied asemrowende uitsigte oor die vallei. Dié eenheid bied slaapplek vir tot 4 ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Die houthuise by Magoebaskloof Getaway is die perfekte oornagplek vir sakereisigers, verkoopspersone en vakansiegangers. Dit is in die malaria-vrye deel van Limpopo geleë. Magoebaskloof Getaway is 'n oase van vred...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation is oornagblyplek, 8 km van die Mall of the North op die N1 af. Verblyf word aangebied in chalets wat elk beskik oor hul eie en suite-badkamer. Elke chalet het ’n sl...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Tarentilos is op 'n privaat landgoed net buite Tzaneen geleë en bied 'n unieke, rustige atmosfeer in 3 selfsorg-kamers wat 'n moderne kombuis deel, gemeenskaplike braai-area en gedeelde badkamers vir mans en vrouen...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Palmwag Tzaneen is 'n gastehuis met 'n plattelandse styl in die bosveld, net 6 km vanaf Tzaneen op die R71 in die rigting van Letsitele. Dit is ideale bestemming vir natuurliefhebbers en oornagreisigers. Daaglikse d...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR499
R424
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Far North Overnight in Polokwane bied 8 bekostigbare selfsorg-chalets wat net 8 km vanaf Mall of the North op die N1 na Louis Trichardt. Elke enkelchalet het 1 slaapkamer met 3 beddens waarvan daar 1 dubbelbed en 2...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Magoebaskloof. Die plaashuis is ver van die stad se gedruis en het geen selfoonsein nie. Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise langs 'n inheemse dennewou...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge is in Magoebaskloof op die R71 tussen Tzaneen en Polokwane geleë. Die lodge is in 'n afgesonderde woud geleë en bied gaste die geleentheid om te ontspan en die voëllewe rondom hulle te bewonder....

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vrie...

Vanaf
R2 805
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

The Herb Cottage is in die pragtige groen Magoebaskloofvallei versteek. Die verblyf is in inheemse woude geleë. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het....

Vanaf
R1 190
per nag, vir 6 mense
Kampeer/karavaan in Magoebaskloof, Limpopo

Coral Tree Campsite is 'n kampeerterrein in privaat besit op 'n plato van die Magoebaskloof-woude. Dit is slegs bereikbaar met 'n 4x4-voertuig. Die kampeerterrein is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op so...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 178 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za