Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rietvlei Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rietvlei Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rietvlei Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rietvlei Hospital

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in KwaZulu-Natal

Kom en ervaar die bekoring en atmosfeer van die King's Grant Country Retreat in Ixopo in KwaZulu-Natal. Ons bied B&B-verblyf en selfsorg-suites wat smaakvol gemeubileer is. Die oorspronklike leefkwartiere van die N...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Oord in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Flitwick Ranch is op 'n werkende plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal, en bied aan gaste 'n verskeidenheid lieflike kamers. Gaste kan 'n kamer in die Old Cheese Factory of die Bull Stable bespreek....

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oribi Gorge Natuurreservaat, KwaZulu-Natal

Beechwood Cottage, is in Oribi Gorge op die KZN Suidkus geleë en is 'n pragtige tuinkothuis op 'n werkende suikerrietplaas. Dit is 'n moderne, goed toegeruste kothuis in 'n rustige, skaduryke omgewing. Veilig, priv...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Khalafukwe Country Lodge is op ’n plaas buite die dorp Creighton, in die hoofstraat, en bied gehalteverblyf vir ’n gesin, vriendegroep of ’n paartjie. Die huis het 3 slaapkamers wat apart of as 'n geheel geh...

Vanaf
R1 898
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oribi Gorge Natuurreservaat, KwaZulu-Natal

Silverstreams Lodge and Cottages bied 'n pragtige toevlug op die Oribi-kloof se krans. Daar is selfs wild wat vanaf die aangrensende plase gewaar kan word en albei eenhede bied 'n pragtige uitsig. Selfsorgverblyf ...

Vanaf
R4 653
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Kilrush - Experience 1880 is op 'n plaas in Underberg geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Die huis beskik oor 5 slaapkamers waarvan 4 elkeen 2 enkelbeddens het en die vyfde slaapkamer het '...

Vanaf
R1 770
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Kokstad, Suidelike Drakensberge

Mooiplaas Guesthouse Retreat is weggesteek in die pragtige, bergagtige suidelike deel van KwaZulu-Natal, slegs sowat 30 minute vanaf Kokstad. Dié selfsorg-gastehuis is op Mooiplaas, 'n werkende bees- en graanplaas ...

Vanaf
R3 190
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hibiskuskus, KwaZulu-Natal

Villa Colinas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eksklusiewe Spaanse huis wat net aan 1 groep op 'n slag verhuur word. Die villa het personeel wat die huis elke oggend skoonmaak en 'n sekuriteitswag saans. Dié l...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hibiskuskus, KwaZulu-Natal

River Valley Nature Reserve is een van die laaste natuurlike habitatte wat deur ’n familie bestuur word aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie reservaat is binne ’n hoefyster teen die iVungu-rivier. Dit meander b...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Royston Hall is 'n statige ou Victoriaanse Herehuis met 'n Superieure Gradering van die AA Toerismegraderingsraad en dis gelys as 'n huis van met historiese belang deur die Geskiedkundige Raad. Die huis is weggest...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1715 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za