Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rietvlei Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rietvlei Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rietvlei Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rietvlei Hospital

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Trevi 16 is 'n selfsorg-eenheid in 'n woonstelkompleks in Shelly Beach in Kwazulu-Natal. Ons is naby verskeie besienswaardighede, soos Pure Venom Reptielpark, South Coast Mall, African Dive Adventures, Wild Coast Su...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Kubu Bali 6 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Kubu Bali-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand via 'n privaat hek en tuine. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwa...

Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Trevi 3 is 'n selfsorgwoonstel wat in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal geleë is. Shelly Beach is vernoem na die duisende pragtige skulp...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

13 Mystique is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op eerste vloer van 'n woonstelblok in Shelly Beach. Die woonstelblok is teen die see, net 5 minute vanaf Shelley Sentrum en die Suidkus Winkelsentrum,...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Milkwood Beach Cottages is reg op die strand. Ons tuinhekkie maak oop op die stil en amper private strand waar jy ook kan visvang. Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise wat vir selfsorg toegerus is. Albei gashere is...

Vanaf
R1 370
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Trevi 11 is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach, 'n klein dorpie halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan die Hibiscuskus van KwaZulu-Natal. Shelley Beach is vernoem na die duisende pragtige skulpe wat na hoogge...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Peacehaven Home is ’n bekoorlike selfsorghuis in Shelley Beach. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en is naby die strand geleë. Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaa...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Bondi Beach 20 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Toskaanse kompleks in Shelly Beach. Die kompleks het direkte strand-toegang, vermaak vir die kleinspan, 'n swembad, tennisbaan en klubhuis. Let wel dat geen party...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Bondi Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n Toskaanse kompleks met goeie sekuriteit in Shelly Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en bied vermaak vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en klubhui...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Bondi Beach Unit E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die middelste vloer in 'n seefront-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en verma...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Tropical Beach Boutique Guest House is in Shelley Beach and is 'n strandfronteiendom. Die plantegroei is subtropies en lowerryk, en die bome rondom die instansie staan dig. Verblyf by Tropical Beach Boutique Guest ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Mystique 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks wat na die see front in Shelly Beach. Die eenheid se sitarea en hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon. Dié woonstel bied sla...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Canaan, KwaZulu-Natal

Paradise Holiday Resort is in Southbroom en bied lieflike verblyf aan groepe of gesinne. Verblyf op die oord is beskikbaar in verskeie houthuise en chalets, elk met slaapplek vir 2 - 4 gaste. Die eenhede word daag...

Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Sea View Road 17 is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Margate. Die eenheid is slegs vir familie. Dié huis het slaapplek vir 9 en beskik oor 4 kamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

774 on Shelly is 'n gemeubileerde selfsorghuis wat sentraal in Shelly Beach geleë is, op die seefront van Marinerylaan. Dit is ook naby die Shelly Centre-winkelkompleks. Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75 van 1720 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]