Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rietvlei Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rietvlei Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rietvlei Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rietvlei Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Shelly Strand 26 is ’n gerieflike woonstel wat slaapplek aan 6 gaste bied en word omring deur palmbome. Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers op die boonste verdieping en die kamers maak gebruik van 2 badkamers. ...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Bondi Beach 60 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, met 'n Toskaanse styl, in Shelley Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, vermaakgeriewe vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

Selati @ Sea is by die strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf in Oslo Beach vir groepe of gesinne. Die Huis het slaapplek vir 8 gaste, die Kothuis het slaapplek vir 3 gaste en die Tuinwoonstel het slaapplek...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 440
R1 080
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Mpila House bied selfsorgverblyf in Shelly Beach. Dié strandhuis is ideaal naby die strand en 3 km vanaf die South Coast Mall. Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

31 Summer Place bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Summer Place-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n kinderspeelarea. Di...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Royal Windsor 26 bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die veilige Royal Windsor-kompleks in Margate. Dit is naby die hoofstrand, verskeie winkels en restaurante. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

17 Summer Place is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het ook 'n swembad, braai-area en 'n speelplek vir di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

25 Shelly Strand is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelley Beach, Margate. Die kompleks is op die strandfront en naby ander besienswaardighede in die omgewing. Die duplekswoonstel bied slaapplek aan...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 030
R773
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Mystique 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Die kompleks is naby die strand, Shelly Centre en ander besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Bondi Beach No. 11 is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Bondi Beach-kompleks in Shelly Beach. Dis net 'n paar minute vanaf verskeie restaurante, winkels en die South Coast Mall. Dis ook 10...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Bondi Beach 14 is 'n selfsorgkompleks in 'n veilige Toskaanse styl-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, vermaakgeriewe vir jongmense, 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

The Cycad is ’n netjiese gastehuis in ’n Kaap-Hollandse styl en bied verblyf in ’n omgewing met ongelooflike voëllewe in Umtentweni. Hierdie eiendom is binne 5 minute se ry vanaf swemstrande, ’n gholfbaan, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Birdhaven bied selfsorgverblyf vir 5 gaste in Umtentweni, Port Shepstone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitkamer met 'n slaapbank. Daar is ook 'n spieëltafel met kragpunt. Die kamer het 'n b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ramsgate, KwaZulu-Natal

Bellevue Guest Lodge is 'n bekoorlike en gerieflike toevlugsoord wat in 'n welige 11 hektaar-woud en groot tuin geleë is. Dié lodge is halfpad tussen Ramsgate en Southbroom en naby strande, 'n asemrowende kus en p...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Dié selfsorgwoonstel is op die grondverdieping geleë en is stapafstand vanaf die hoofstrand, en minder as 5 km van die Shelley Beach-sentrum af. Die eenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en daar is n...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Eden Dunes is 'n lieflike woonstel met see-uitsigte. Dit is in 'n veilige kompleks teen Shelly-strand geleë. Die kompleks is ook reg agter Shelly Mall met al sy restaurante, winkels en 'n bioskoop. Die woonstel bie...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 530
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Summer Place 9 is in Shelly Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie woonstel akkommodeer 8 persone en bied direkte toegang tot die strand. Ons gee vir jou 'n sleutel vir die hek wat jou in staat stel om in 'n ja...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

4 Summer Place is in Shelley Beach en bied direkte toegang tot die strand. Gaste kan rustig op die bed lê en luister na die suisende see. Daar is baie aandag gegee aan die binnenshuise versiering en die meeste va...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Kingfisher Unit D is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks met uitsigte oor die rivier en die strandmeer. Dié woonstel het die ideale ligging na aan die bekende St Michaels-strand. Dis perfek vir gaste wat op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120 van 1715 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za