Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rietvlei Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rietvlei Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rietvlei Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rietvlei Hospital

Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Sentosa 11 is ’n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die sekuriteitskompleks Sentosa in Shelley Beach. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea....

Vanaf
R855
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Summer Place 7 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang na die strand, sowel as 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op...

15% af Winteraanbod!
VanafR670
R570
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Summer Place 36 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach geleë is. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerp...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

DesiredRest is in die kusdorpie Uvongo geleë en bied toegang tot winkelsentrums, restaurante en Uvongo se strand. Gerieflike verblyf word in 'n eenslaapkamer-eenheid wat vir selfsorg toegerus is gebied. Dié kamer ...

25% af Winteraanbod!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Summer Place 28 is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Shelly Beach, Margate. Dié kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is om die hoek van Shelly Centre. Dié grondverdiepingwoonstel...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Bondi Beach 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Toskaanse kompleks in Shelly Beach. Die kompleks spog met direkte strandfront toegang, vermaakgeriewe vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis. Di...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Delightful Annex Cottage is op die eienaar se eiendom in Uvongo, 800 m vanaf die see, en ongeveer 3 km van Shelly Beach en Margate af. Die eenheid is troeteldiervriendelik en het sy eie ingang. Die eenheid bied sla...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 020
R765
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Mystique 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Die kompleks is naby die strand, Shelly Centre en ander besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel op die grondvloer bied slaapplek a...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Sea-esta Waves Holiday House bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 5 slaapkamers wat in die kusdorp, Margate geleë is. Die huis is ideaal vir gesinne, vriendegroepe en spanbou-wegbreke. Die verblyf is sowat 1...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

15 Shelly Strand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie aan die Hibiskuskus. Dis moeilik om die eksotiese gevoel van die dorp te mis met sy goue strande, getypoe...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Shelly Strand 26 is ’n gerieflike woonstel wat slaapplek aan 6 gaste bied en word omring deur palmbome. Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers op die boonste verdieping en die kamers maak gebruik van 2 badkamers. ...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Bondi Beach 60 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, met 'n Toskaanse styl, in Shelley Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, vermaakgeriewe vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

Selati @ Sea is by die strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf in Oslo Beach vir groepe of gesinne. Die Huis het slaapplek vir 8 gaste, die Kothuis het slaapplek vir 3 gaste en die Tuinwoonstel het slaapplek...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 440
R1 080
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Mpila House bied selfsorgverblyf in Shelly Beach. Dié strandhuis is ideaal naby die strand en 3 km vanaf die South Coast Mall. Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

31 Summer Place bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Summer Place-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n kinderspeelarea. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 91 tot 105 van 1715 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za