Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rietvlei Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rietvlei Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rietvlei Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rietvlei Hospital

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Villa Cordoba 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie St. Michaels on Sea in KwaZulu-Natal. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Pure Venom Reptielpark, South Coast Mall, Skyline Na...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Clover Bay 10 is in die kusdorp St Michaels On Sea in KwaZulu-natal geleë. Die eenheid is naby Shelly Beach. Die selfsorg-verblyf beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n d...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Anthurium 788 skuil in Ramsgate, 'n unieke dorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Anthurium 788 het slaapplek vir 12 gaste in 3 aparte selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel is op die boonste verdieping en het slaa...

Vanaf
R1 345
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Portofino 14 is 'n selfsorg-dakwoonstel in die veilige Portofino-kompleks in Shelly Beach. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand en het ook oor 'n gemeenskaplike swembad. Die woonstel is ideaal vir ’n ...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Portofino 29 is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach, 'n kusdorpie wat tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus geleë is. Shelly Beach se naam pas hom perfek aangesien die strande na hoogget...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Portofino 30 is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach. Dié kusdorpie is sowat halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Shelly Beach kry sy naam by die duisende skulpies wat tydens ho...

Vanaf
R685
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Villa Cordoba 22 is 'n selfsorgwoonstel in St Michael's-on-Sea, 'n kusdorpie tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die dorp bied poskaartperfekte uitsigte oor ongerepte strande en 'n stil st...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Gough Heights 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in St Michael's-on-Sea. Dié woonstel is lekker naby die strand, restaurante en winkels. Gough Heights 1 is ten volle gemeubileer en het 3 slaapkamers en ...

Vanaf
R847
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Manaba Beach, KwaZulu-Natal

6 Salmon Road is 'n ou en ruim selfsorghuis in Uvongo. Hierdie vakansiehuis is 5 tot 10 minute se ry vanaf Margate Noord-strand. Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkam...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Clover Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lig en lugtige tweeslaapkamerwoonstel op St Michael’s Beach, met 'n lieflike uitsig oor die see en strandmeer. Daar is ook 'n gesinsrestaurant, strandfrontkroeg en ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Rio 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers op die grondvloer van 'n kompleks wat naby die gewilde St Michael's-strand geleë is. Die ligging bied toegang tot restaurante, kroeë, snoepwin...

45% af Weeksdae!
VanafR1 150
R633
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

Baytide Lodge is in Oslo Beach en is naby die strand. Dié eenhede is gerieflik vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 3 eenhede met see-uitsigte. Eenheid 1A en 1B bied verblyf aan 2 gaste wat ideaal is vir...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 29 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Surf Bay Sands-kompleks naby die strand in Shelly Beach. Dis ook naby verskeie winkels en ander geriewe. Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 ki...

25% af Winteraanbod!
VanafR600
R450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Clover Bay 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks oorkant St Michaels-on-Sea se hoofswemstrand. Dié vakansiewoonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Clover Bay 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks oorkant St. Michaels se strand in St. Michaels-on-Sea in Margate. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofsla...

Vanaf
R425
per nag (plek vir 8)
Oord in Uvongo, KwaZulu-Natal

Oasis Vakansie Oord is 'n bekoorlike oord in Uvongo, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié dorp bied reisigers wat die suidkus besoek, die geleentheid om die strande en kuslyne van KwaZulu-Natal te v...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 78 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Shelley Beach. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het ...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Ocean Pearl is in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë. Ramsgate is 'n kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en 'n gewilde vakansiebestemming wat met 'n rits natuurreservate, uitstekende voëlkyk-geleenthede e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Dolphin Place 7 is 'n selfsorgwoonstel in Uvongo, 'n rustige kus-oorddorpie aan die Hibiscuskus van KwaZulu-Natal. Hierdie dorpie het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande en subtropiese plantegroei ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 76 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in Shelly Beach. Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160 van 1720 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]