Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rietvlei Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rietvlei Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rietvlei Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rietvlei Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

CasaNova is in Margate, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy staproetes, strande, branderplankry-geleenthede en besienswaardighede soos die Skyline Natuurreservaat, Riverbend Krokodilplaas en Pure Venom Repti...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Down Under is 'n selfsorgwoonstel op 'n koppie wat oor Margate en Manaba in KwaZulu-Natal uitkyk. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge aan die Suidkus. Die eenh...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

One Summer Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel in 'n kompleks wat direkte toegang tot die strand in Shelly Beach bied. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir 'n romantiese w...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Bondi Beach is die ideale strandfront-eenheid en spog met direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied hope vermaak vir die jongspan en sluit 'n swembad, tennisbaan en klubhuis in. Bondi Beach is naby 2 winkels...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Bondi Beach is die ideale strandfront-eenheid en spog met direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied hope vermaak vir die jongspan en sluit 'n swembad, tennisbaan en klubhuis in. Dit is net 1 km van albei win...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Falling Waters Guest Lodge is 'n B&B in St Michael's-on-Sea in Margate. Dié plekkie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie na aan verskeie besienswaardighede langs die Suidkus. Verblyf i...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Bondi Beach is 'n veiligheidskompleks teen die strand in Shelly Beach geleë, het direkte toegang tot die strand en het slaapplek vir 6 mense. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Wild Waves bied verblyf in Shelly Beach aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Pure Venom Reptielpark, Shelly Centre, Skyline Natuurreservaat en verskeie strande in. Let...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

St. Michaels Manor, Charlwood is in St. Michael's-on-Sea geleë en dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks geleë en is naby verskeie winkels, Shelly Beach Mall, South Coast M...

Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Amberley 52 is ’n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in ’n veilige landgoed wat ook ’n beskermde vleiland is in St Michaels on Sea. Dié landgoed het verskeie voëlspesies en is 800 m vanaf St Michaels ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 1715 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za