Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rondebosch Golf Club besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Rondebosch Golf Club.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch Golf Club akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Rondebosch Golf Club

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Salisbury Street Home is 'n huis wat pragtig versier is in die hartjie van Woodstock, naby restaurante en die bekende Salisbury Deli. Dit is net 1,4 km vanaf The Old Biscuit Mill en die ligging bied maklike toegang ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Glencoy is 'n selfsorg-gastehuis in 'n stil woonbuurt in Claremont. Die gastehuis se ligging is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. 'n Ekstra kamer kan by die Jasmine-ateljee...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Hier by Rachel sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Dié ruim gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Die kamers is koel in die somer en lekker knus en warm in die winter, elkeen met 'n TV en waaier. 'n Volledi...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

KezKer's Guest Room bied oornagverblyf in die eienaar se huis. Dié gastekamer is in die boomryke en gegoede voorstad Nuweland geleë, naby die Kirstenbosch Botaniese Tuine, Nuweland Rugby- en Krieketgronde en Caven...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Pine Place is 'n selfsorgwoonstel in die modieuse woonbuurt Kenilworth. Dit is ideaal geleë naby restaurante, kroeë, parke, Kaapstad se vernaamste winkelsentrum, privaat klinieke en 'n gimnasium. Die woonstel is i...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

The Rose Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Claremont, lekker naby Cavendish Square Winkelsentrum en Nuweland. The Rose Cottage is ten volle gemeubileer, oopplan en het sy eie veranda en ingang...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Doris Cottage bied knus, gerieflike en smaakvol gemeubileerde selfsorgverblyf in die boomryke en rustige voorstad Claremont in Kaapstad. Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 'n paartjie of enkeling op 'n koni...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Sucasa Luxury Studio Apartments is in Woodstock, Kaapstad, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
B&B in Thornton, Wes-Kaap

Bonani B&B in Thornton word omring deur die Grand West Casino, die winkels en kroeë van Goodwood, Old Mutual, Pinelands en die industriële area, Epping. Verblyf is beskikbaar in 4 gaste-suites waarin daar 2 volwa...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Artistic Woodstock Apartment is in Woodstock, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en aktiwiteite in die stad. Di...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Star Holiday Apartments bied verblyf in Kaapstad en is versier met stedelike panache van die beste gehalte. Hierdie luukse drieverdierping-woonstelblok bied verblyf met 'n villa-styl. Daar is 7 eenhede en die 2- e...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Woodstock, Wes-Kaap

Vibrant Living is 'n selfsorghuis in Woodstock. Die perseel is ideaal geleë 3 km vanaf die middestad waar verskeie sake- en ontspanningsgeriewe besoek kan word. Dié ten volle gemeubileerde vakansiehuis beskik oor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

The Hedges is in Claremont, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan ‘n sakereisiger, gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dis ook net ‘n entjie se ry vanaf strande, die...

Vanaf
R3 262
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Wes-Kaap

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thornton, Wes-Kaap

TTreznique Accommodation and Tours is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Thornton in Kaapstad. Die instansie is net 'n klein entjie se ry van verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede af....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135 van 4512 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za