Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!

Kyk Vir Beskikbaarheid

Aankoms:

Vertrek:

Hoeveelheid gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tipe:









Filter Volgens Fasiliteit:










Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Roodeplaat Dam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Roodeplaat Dam .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodeplaat Dam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Roodeplaat Dam

Ons bied 'n verskeidenheid van Akkommodasie naby Roodeplaat Dam . Loer gerus hieronder, ons bied lekke tariewe met geen besprekingsfooie! Ons aanlyn betaal portaal is maklik om te gebruik en betroubaar.

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 994 opsies
Vanaf R900
per persoon
Lodge in Roodeplaat, Gauteng

Gabbata Lodge is op 'n area van 20 ha in Roodeplaat geleë. Die bosveld het verskeie spesies voëls en wild wat hier rondwandel. Dit is 'n fee-agtige trou-venue en 'n konferensiesentrum wat alles wat jy sou benodig ...

Vanaf R2300
per eenheid, vir 4
Hotel in Kameeldrift-Oos, Gauteng

The Blades is 'n eksklusiewe hotel wat op 10 hektaar ongerepte bosveld staan. Dis op die oewer van die Roodeplaatdam gebou waar ons 'n unieke kombinasie van inheemse plantegroei, landskap en waterkant-luukse kan aan...

Vanaf R375
per persoon
B&B in Roodeplaat, Gauteng

Retro Motel is 'n uitloopsel van ons oorspronklike venue, Retro Café, weens die gewildheid daarvan. Ons naam sê dit alles - 'n knus plekkie in Kameeldrift - Oos, en route na Dinokeng, Pretoria, waar die tyd nie ...

Vanaf R700
per persoon
Selfsorg in Roodeplaat, Gauteng

Hierdie knus en luukse Country Retreat waar wild vrylik rondloop is in Sable Hills Waterfront Landgoed geleë. Sable House Country Retreat is in die pragtige, rustige omgewing geleë op die walle van die Roodeplaatd...

Vanaf R250
per persoon
B&B in Kameeldrift-Oos, Gauteng

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane, Suid-Afrika geleë. Dis die ideale gehalteverblyf vir reisigers (vir besigheid of plesier) wat na ’n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoon...

Vanaf R1590
per eenheid, vir 6
Selfsorg in Kameeldrift-Oos, Gauteng

Thula Thula Lodge is 'n unieke veilige hawe, slegs 'n half uur se ry buite Pretoria. Hierdie vreedsame, toevlugsoord is ideaal vir besigheidsverblyf, of 'n naweek toevlug in 'n bosveld atmosfeer, wat jou tyd weg van...

Vanaf R400
per persoon
Lodge in Kameeldrift-Oos, Gauteng

Big in Africa Lodge is 'n ongekunstelde lodge in die dorp met 'n bosveld-atmosfeer - ideaal vir 'n rustige wegbreek! Die lodge het 3 rustieke chalets met grasdakke en en suite-badkamers. Een van die chalets (Timbav...

Vanaf R800
per persoon
Hotel in Mamelodi, Gauteng

Isiphiwo Boutique Hotel and Spa is 15 minute van Pretoria se stadskern en net 30 minute van Johannesburg af. Isiphiwo is in privaat besit en blink uit in hartlike, plattelandse gasvryheid en aandag aan detail. Die...

Vanaf R275
per persoon
B&B in Pretoria, Gauteng

Hierdie gastehuis is geleë in 'n rustige plattelandse omgewing, net 5 minute van die Zambesi Mall en die Kolonnade Winkelsentrum af. Ons is net 2 km van die N1 af wat maklike toegang tot Pretoria se SSG bied. Ontby...

Vanaf R500
per eenheid, vir 2
B&B in Pretoria, Gauteng

Villa Stoney is geleë in Kameeldrift-Oos, 'n stil, boomryke woonbuurt in Pretoria. Hierdie B&B is in 'n rustige omgewing en bied gerieflike akkommodasie aan toeriste en sakereisigers. Die dubbelkamer het 'n dubbe...

* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...