Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sani Pass besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sani Pass.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sani Pass akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sani Pass

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Mkomazana Mountain Cottages is geleë binne die oorgrensvredespark aan die voet van die Sanipas. Die lodge staan in die luisterryke Sani-vallei, 'n hemel vir natuurliefhebbers en moontlik een van die Suidelike Drake...

Vanaf
R1 875
per nag (plek vir 2)
Hotel in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Die Premier Resort Sani Pass is aan die voet van die Mkhomazana-vallei en staan bekend vir die warm gasvryheid, asemrowende uitsigte oor die Drakensberge en persoonlike diens. Die hotel bied 'n verskeidenheid kamer...

Vanaf
R1 067
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Giants Cup Wilderness Reserve is 'n puik kunsvlieghengel-bestemming in Suid-Afrika en 'n geregistreerde bewarea. Die reservaat is 'n tuiste vir 'n rits wild- en watervoëlsoorte en dis een van die mees skilderagtige...

Vanaf
R1 926
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Sani Valley Lodge bied 'n unieke kombinasie van luukshede, natuur en aktiwiteite, en is 'n privaat natuur-lodge ongeveer 2 uur se ry vanaf Durban. Die lodge is in die dramatiese Drakensbergreeks geleë en grens aan ...

Vanaf
R4 900
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

ThelJean Cottage bied selfsorgverblyf in die Drakensberg Tuine-area. Dié ouwêreldse kothuis is aan die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge geleë. Gaste word omring met die voorkant van die berge en kristal...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ambleside Lodge is 'n lieflike bergoord aan die voet van die Suidelike Drakensberg omring deur skaduryke bome en kabbelende stroompies. Dié lodge is 3 uur se ry vanaf Durban en het 'n verhewe ligging op 'n 10 ha-la...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Aspen Villas Fishermans Cottage is 'n klipkothuis wat aan die voet van die suidelike Drakensberge geleë is. Dié kothuis kyk uit op die bekende Rhino Peak en die Lesotho-platorand. Die kothuis is in 'n Wêrelderfe...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Aspen Villas Bushmans Rest Rondavel is 'n grasdakrondawel in die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge en word omring deur 'n manjifieke uitsig op die berg. Die rondawel het slaapplek vir 2 gaste en 'n ooppla...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Thekwanes Nest Underberg is in die hartjie van die Suidelike Drakensberg geleë, sowat 30 km van Underberg af. Die verhewe 4 ha-perseel bied manjifieke berguitsigte en gemaklike selfsorgverblyf in 2 klipkothuise met...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Underberg, KwaZulu-Natal

Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort is op 'n skilderagtige 860 hektaar wêrelderfenis geleë. Hier is iets vir almal om te geniet by dié spesiale oord wat net twee en 'n half ure se ry van Durban af is....

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Fairways Holiday Accommodation bied selfsorggrasdak-chalets wat 6 gaste gerieflik kan akkommodeer. Die Fairways is 'n Golden Crown-oord in die suidelike Drakensberge geleë. Dit is op dieselfde perseel as die Draken...

Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg, KwaZulu-Natal

Khotso Guest Farm is op 'n werkende perd- en skaapplaas van 1300 hektaar en is aan die voorheuwels van die majestueuse Drakensberge en minute van die bekende Sanipas af geleë. Jy kan Khotso as jou basis gebruik van...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Fairways is in Gooderson's Drakensberg Tuingholf en Spa-oord geleë en bied lieflike verblyf wat ideaal is vir 'n wegbreek tydens die Oktober-skoolvakansie. Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n sold...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Fairways - Heartwood Mountain Cottage is in die gesogte RCI Gold Crown Fairways-kompleks in Drakensberg Gardens geleë en bied 'n uitsig op die majestueuse berge waar generasies se gesinne al gelukkige herinneringe ...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Lake Glencairn is 'n privaat leefstylplaas in 'n prentjiemooi vallei met 'n lieflike meer en die Malotiberge in die agtergrond. Lake Glencairn is die ideale vakansiebestemming vir diegene wat wil ontspan en die tall...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 280 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za