Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Scottsville Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Scottsville Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Scottsville Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Scottsville Racecourse

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, KwaZulu-Natal

Thembelihle is in die eksklusiewe voorstad, Scottsville, Pietermaritzburg geleë - KwaZulu-Natal se administratiewe hoofstad. Thembelilhle bied 5 luukse suites met badkamer, lugversorging, ruim hangkas, tee- en kof...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Scottsville, KwaZulu-Natal

Pecan Nut Guest House is na die 2 groot pekanneutbome in die tuin vernoem. Dié bekoorlike selfsorghuisie is in die ou voorstad van Pietermaritzburg, Scottsville geleë en bied maklike toegang tot die N3-snelweg. D...

 Koepons teen 10% af
VanafR960
R816
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Jean-Lee Guest Cottages bied hoog aanbevole en geakkrediteerde B&B en selfsorg-verblyf teen 'n bekostigbare tarief aan. Volledig toegerus met 'n uitsig oor ons rustige tuin en swembad. Dit is in die historiese hoofs...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waar ons hoop jy tuis en ontspanne sal voel! Tancredi B&B is geleë in Scottsville, 'n ou woo...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Casa Mia is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Pietermaritzburg en word op 'n B&B-basis verhuur. Die gastehuis is naby die middestad en ontspanningsgeriewe. Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer met slaappl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, KwaZulu-Natal

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wensleydale, Scottsville

MS Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële eiendom in Wensleydale, Pietermaritzburg. Daar is 'n huis met 5 slaapkamers en 'n kothuis met 2 slaapkamers op die eiendom. Dié rustige woonbuurt...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Scottsville, KwaZulu-Natal

Ontsnap van die gejaag en geraas van die stadslewe by Ascot Bush Lodge, net 'n klipgooi van die N3 af en 'n paar kilometer van Pietermaritzburg se sakekern af. Ascot Bush Lodge bied 'n unieke ervaring met 'n Afrika-...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg Central, KwaZulu-Natal

Heritage House B&B bied B&B-verblyf in die sentrale deel van Pietermaritzburg. Dié gastehuis is naby restaurante, winkels, die universiteit en verskeie ander besienswaardighede in die dorp geleë. Heritage House B...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Scottsville, KwaZulu-Natal

Wensleydale Guest Lodge is in die groot verblyf-area in Piermaritzburg geleë. Dit is die hoofstad van KwaZulu-Natal en die tradisionele tuiste van die Zulu-nasie. Akkommodasie beskik oor 9 suites wat slaapplek vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1947 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za