Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sebokeng Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sebokeng Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sebokeng Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sebokeng Hospital

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Ludiaana Guest House bied verblyf in Vereeniging. Dis naby die dorp se geriewe en ander besienswaardighede. Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en ‘n en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waldrift, Gauteng

Water on Waldrift is in die hartjie van die Vaal geleë, naby dorpe soos Meyerton, Vereeniging, Vanderbijlpark en Heidelberg, en net sowat 40 minute se ry van Johannesburg af. Water on Waldrift bied luukse en gerie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Three Amigos Guesthouse is in Vereeniging geleë en bied verblyf vir families wat die Vaaldriehoek besoek, of kontrakteurs wat daar werk. Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede, wat almal met enkelbeddens ingerig...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Vereeniging, Gauteng

Koppisol is 'n rustige vakansie-oord, sowat 46,9 km van Johannesburg af. Dié oord is 'n wegbreekplek vir stadsjapies en bied 'n verskeidenheid doendinge vir die hele gesin in 'n veilige, omheinde eiendom met 24 uur...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waldrift, Gauteng

Korundum Lodge is 'n gasvrye instansie wat in 'n Eden van ontwerperstuine en inheemse bome geleë is. Die lodge is 'n toonbeeld van Afrika se hartlike gasvryheid en 'n tikkie globale inspirasie wat pragtig pas by di...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vanderbijlpark, Gauteng

Atherstone Guest House het 'n tweeslaapkamer-eenheid wat toegerus is vir selfsorg in die hartjie van Vanderbijlpark na aan die Emerald Casino, Vaal Winkelsentrum en die Vaalrivier. Die selfsorg-eenheid is baie pri...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanderbijlpark, Gauteng

White Rose Guest House is in Vanderbijlpark. Die gastehuis is ideaal vir kontrakwerkers of gaste wat onderweg is na verskeie geriewe in die omgewing en net op soek is na 'n oornagplek. Verblyf is beskikbaar in 4 sl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Vanderbijlpark, Gauteng

The Shakespeare Inn Hotel and Conference Centre is in Vanderbijlpark en bied sakpasverblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is. Dis naby verskeie winkels, restaurante, sakekerns en hoofpaaie. Dié verbly...

Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanderbijlpark, Gauteng

Going No-Where bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis met 1 slaapkamer in Vanderbijlpark. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Die Vinknes en De Oude Schuur is in 'n groot tuin op 'n landgoed naby Meyerton geleë. Die Vinknes is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid wat ideaal is vir paartjies. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en is op die e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2126 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za